Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In 3 Minute, 3 Sake gesels ons kortliks oor die week se sakenuus.Sakeliga bestaan om ’n konstitusionele orde, vrye markte, voorspoed en ’n gunstige sake-omgewing in die belang van sy lede te beding ... more
FAQs about 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga:How many episodes does 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga have?The podcast currently has 157 episodes available.
June 05, 2019Die kabinet I Vrae oor Ebrahim Patel I KoolstofbelastingIn hierdie week se '3 sake, 3 minute' word die nuwe kabinet bespreek en vrae gevra oor die nuwe minister van handel en nywerheid, Ebrahim Patel. Daniel du Plessis, regsontleder by Sakeliga, bespreek ook die nuwe koolstofbelasting wat hierdie week inwerking getree het...more4minPlay
May 27, 2019Gelykheid, hervorming en kredietgraderingsGerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, bespreek in hierdie week se 3 sake, 3 minute, die klem wat Ramaphosa die afgelope naweek op gelykheid in sy inhuldigingstoespraak gelê het, asook wat dit vir Suid-Afrika kan beteken....more4minPlay
May 14, 2019Die verkiesing I ’n Nuwe kabinet I BeleidshervormingDaniel du Plessis en Gerhard van Onselen van Sakeliga bespreek in hierdie week se 3 sake, 3 minute die 2019-verkiesing, pres. Cyril Ramaphosa se nuwe kabinet en die moontlikheid van beleidshervorming....more4minPlay
May 10, 2019Chinese lening aan Eskom I Die ekonomie I Airbnb-regulasiesGerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, bespreek in hierdie week se 3 sake, 3 minute die Chinese lening aan Eskom, ʼn oorsig oor die ekonomie wat pas uitgereik is en die Wes-Kaapse regering wat ook regulasies van Airbnb wil teenstaan....more4minPlay
May 02, 2019Produsenteprysinflasie I Datapryse I Ingryping in SEBDie drie sakekwessies wat dié week in die nuus was, is die styging in produsenteprysinflasie, die mededingingskommissie se uitsprake oor datapryse en ʼn ingryping oor die geldigheid van SEB-trusts....more4minPlay
April 24, 2019Dringende staatshulp vir Eskom I Lesse uit Zimbabwe I Burokrasie kniehalter private kragprodusenteDie drie sakekwessies wat die afgelope week in die nuus was, is die dringende staatshulp wat Eskom ontvang het, lesse vir die mynboubedryf uit Zimbabwe en burokrasie wat private elektrisiteitsprodusente uit die mark uithou....more4minPlay
April 16, 2019Ekonomiese verwagtinge I Rasuitsluiting I Politieke uitlatingsGerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, neem die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se verwagting vir Suid-Afrika se groei in die eerste kwartaal onder die loep. Daarby bespreek hy ook Sakeliga se ondersoek na kontrakteurs se uitsluiting op grond van hul ras vir tenderaansoeke by munisipaliteite, en laastens kom politieke uitlatings wat die klimaat vir grondgrype kweek in hierdie week se 3 sake, 3 minute aan die orde....more4minPlay
April 09, 2019Klasaksie teen Eskom | Belastingteikens | Stand van sake doenDie drie sakekwessies wat die afgelope week in die nuus was, is die klasaksie teen Eskom, die Inkomstediens se belastingteikens en die stand van sake doen in Suid-Afrika....more4minPlay
April 02, 2019Stygende energiepryse I Moody’s I Lenings aan EskomDie drie sakekwessies wat die afgelope week in die nuus was, is die stygende prys van brandstof en elektrisiteit, Moody’s se besluit om die regering se staatskuld om beleggingstatus te behou en nuwe lenings aan Eskom....more4minPlay
March 26, 2019Beurtkrag I SEB I Moody'sDaniel du Plessis, regsontleder by Sakeliga, bespreek dié week Eskom se voorlopige afskaffing van beurtkrag, swart ekonomiese bemagtiging (SEB) se uitwerking op die ekonomie en Moody’s se naderende oorweging van Suid-Afrika se kredietgradering....more4minPlay
FAQs about 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga:How many episodes does 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga have?The podcast currently has 157 episodes available.