Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In 3 Minute, 3 Sake gesels ons kortliks oor die week se sakenuus.Sakeliga bestaan om ’n konstitusionele orde, vrye markte, voorspoed en ’n gunstige sake-omgewing in die belang van sy lede te beding ... more
FAQs about 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga:How many episodes does 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga have?The podcast currently has 157 episodes available.
December 04, 2018Wysiging van maatskappyewet | Eskom nader die afgrond | Meer sakelui wil land verlaatSakeliga het kommentaar op die Wysigingswetsontwerp op Maatskappye by die departement van handel en nywerheid ingedien. Eskom nader die afgrond met beurtkrag wat weer toegepas word. Volgens 'n werwingsagentskap is 'n kommerwekkende aantal top uitvoerende bestuur bereid om die land te verlaat....more4minPlay
November 27, 2018Maatskappykaping | Interdik teen Eskom | Minimum loonWetsontwerp op Gelyke Indiensneming baan die weg vir maatskappykaping deur die StaatSakeliga bekom interdik teen EskomMinimumloon-wet onderteken...more4minPlay
November 20, 2018Onteiening bedreig grondwetlikheid | Eskom, Sakeliga pak mekaar in hof | NGV-wetsontwerp deur tesourie gekapDie grondwetlike hersieningskomitee het verlede week aanbeveel dat die Grondwet gewysig moet word om onteiening sonder vergoeding toe te laat.Sakeliga en Eskom pak mekaar op 20 November in die hof oor elektrisiteitsonderbrekings in plaaslike gemeenskappe. Volgens berigte het die tesourie en ‘n raadgewer van president Ramaphosa, Olive Shisana, koppe gestamp oor die jongste wetsontwerp op die nasionale gesondheidsversekering (NGV)....more4minPlay
November 13, 2018Ramaphosa oor die SAL | Risiko’s vir finansiële stabiliteit | Die koste van swak beleid.Drie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak het, is pres. Cyril Ramaphosa se uitlatings oor die SAL en die fiskus, risiko’s vir finansiële stabiliteit en die koste van swak beleid....more4minPlay
November 06, 2018Mboweni en die SAL | Kganyago gooi wal teen populisme | Jongste oor die onteieningskwessieDrie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak het, is Mboweni en die SAL, Kganyago wat wal gegooi het teen populisme en die jongste oor die onteieningskwessie....more4minPlay
October 30, 2018Mini-begroting | Gradering van SA-staatskuld | Sakeliga-hofoorwinningMinister Tito Mboweni se begrotingstoespraak was uiteindelik teleurstellend. Moody’s Investor Services en Fitch Ratings het ook kommentaar oor die Mboweni-begroting gelewer. Die vyfjaar lange hofstryd om die PEU-saak ongeldig te laat verklaar, het op ’n kostebevel in die guns van Sakeliga uitgeloop....more4minPlay
October 23, 2018Kitskommentaar op Mboweni se mini-begrotingGerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, oor hul verwagting vir minister Tito Mboweni se mini-begroting....more6minPlay
October 23, 2018Mediumtermynbegroting | Mboweni | Munisipale vervalTito Mboweni sal vandeesweek sy eerste mediumtermynbegrotingstoespraak as minister van finansies lewer.Minister Mboweni was Saterdag tydens die Kader Asmal-gedenklesing by die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie aan die woord.Die krisis op munisipale vlak wys nog geen tekens van einde nie....more4minPlay
October 16, 2018Moody's | Brandstofprys | VBS-skandaalDie kredietgraderingsagentskap Moody’s het hierdie afgelope Vrydag nie standpunt oor SA se regeringskuld ingeneem nie. Na berig word oorweeg die regering ‘n voorstel om die prysvasstelling van petrol, spesifiek van 93-oktaan, weg te neem. Die poppe dans behoorlik na die vrystelling van ‘n verslag oor die skandaal by VBS Mutual Bank....more3minPlay
October 10, 2018Kitskommentaar op Tito Mboweni se aanstellingGerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, gee sy mening oor die aanstelling van Tito Mboweni as die nuwe minister van finansies....more3minPlay
FAQs about 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga:How many episodes does 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga have?The podcast currently has 157 episodes available.