Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In 3 Minute, 3 Sake gesels ons kortliks oor die week se sakenuus.Sakeliga bestaan om ’n konstitusionele orde, vrye markte, voorspoed en ’n gunstige sake-omgewing in die belang van sy lede te beding ... more
FAQs about 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga:How many episodes does 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga have?The podcast currently has 157 episodes available.
October 23, 2019Waar lê Suid-Afrika op die Wêreld Ekonomiese Forum se ranglys?In die jongste 3 Minute, 3 Sake kyk Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, na mededingingsregulasies wat verskerp is, ʼn nuwe energie-plan wat bekendgemaak is en waar Suid-Afrika op Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se ranglys lê....more4minPlay
October 16, 2019Luister in 3 minute: Ramaphosa beoog 'goedkoper' sake in SAIn die jongste 3 Minute, 3 Sake kyk Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, na Eskom wat onlangs die howe genader het vir bystand teen Nersa se prysbesluite; strenger regstelaksie-wette wat beoog word en pres. Cyril Ramaphosa se onlangse sprake oor sake wat vir klein en groot ondernemings makliker gemaak moet word....more4minPlay
October 08, 2019Vryemark ekonomie-seminaar I Grondkorrupsie I Kimberley sonder waterGerhard van Onselen, ’n ontleder by Sakeliga, gee in hierdie week se '3 Minute, 3 Sake' ’n terugskouing oor die vryemark ekonomie- seminaar wat die organisasie verlede week aangebied het. Van Onselen bespreek ook die beweerde grondkorrupsie by die Tshwane-metro en Kimberley in die Noord-Kaap wat reeds vir sewe dae sonder water sit....more4minPlay
October 02, 2019Mboweni waarsku die ANC I Nog 'n presidensiële adviespaneel I 'n Skoolverlatersertifikaat vir gr. 9In die jongste '3 Minute, 3 Sake' kyk Gerhard van Onselen van Sakeliga na die minister van finansies se waarskuwing aan die ANC, die presidensiële adviespaneel oor die ekonomie en ’n skoolverlatersertifikaat vir gr. 9-leerders....more4minPlay
September 26, 2019Lenings in dollars I Repokoers onveranderd I Landwye bankstaking vir eers afgeweerGerhard van Onselen, senior ontleder verbonde aan Sakeliga, kyk in die jongste '3 Minute, 3 Sake' na die regering wat geld in dollars leen, die repokoers wat konstant gehou word en talle landwye stakings wat nou dreig....more4minPlay
September 17, 2019Skokkende daling in sakevertroue I Solidariteit pak rassewette I Impakstudie oor KredietwetGerhard van Onselen van Sakeliga gesels in vandeesweek se '3 Minute, 3 Sake' oor ’n kommerwekkende daling in sakevertroue, Solidariteit wat rassewette pak en ’n impakstudie oor die nuwe Kredietwet....more4minPlay
September 10, 2019Politieke risiko I Duurder water I Gewelddadige onlusteGerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, bespreek in vandeesweek se '3 Minute, 3 Sake', ’n peiling oor politieke risiko, die moontlikheid dat duurder water Suid-Afrika se voorland is, asook die gewelddadige onluste in die groot metro’s....more4minPlay
September 05, 2019BBP-syfers vir die 2de kwartaal I Afleggings by Group Five I Tesourie se planGerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, bespreek vandeesweek in '3 Minute, 3 Sake' die jongste BBP-syfers, Group Five se aankondiging dat dit afleggings voorsien en die tesourie se dokument vir ’n ekonomiese omkeer....more4minPlay
August 27, 2019’n Belastingrevolusie I Eskom se omkeerplan I StaatsbestedingGerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, kyk in die jongste aflewering van '3 Minute, 3 Sake' na die belastinghoof se kommer oor ’n moontlike belastingrevolusie. Hy bespreek ook die besonderhede van Eskom se omkeerplan en benadruk weer eens dat die staat se besteding ingeperk moet word met ’n vooruitskouing na die mediumtermyn begrotingsrede wat in Oktober sal plaasvind....more4minPlay
August 20, 2019Pensioenfondse I Litigasie oor transformasie I Nuwe kredietwetGerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, gesels in vandeesweek se aflewering van '3 Minute, 3 Sake' oor die ANC se uitlatings oor pensioenfondse, die Black Management Forum se planne om te litigeer oor transformasie en pres. Cyril Ramaphosa se bekragtiging van ʼn nuwe kredietwet....more4minPlay
FAQs about 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga:How many episodes does 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga have?The podcast currently has 157 episodes available.