Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In 3 Minute, 3 Sake gesels ons kortliks oor die week se sakenuus.Sakeliga bestaan om ’n konstitusionele orde, vrye markte, voorspoed en ’n gunstige sake-omgewing in die belang van sy lede te beding ... more
FAQs about 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga:How many episodes does 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga have?The podcast currently has 157 episodes available.
April 09, 2020Luister in 3 minute: Die koste van inperkingsmaatreëlsIn hierdie week se aflewering van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die ekonomiese koste van die inperkingsmaatreëls. Hy kyk ook na ʼn brokkie goeie nuus wat kom uit die staat van algehele afsondering....more4minPlay
April 07, 2020Die ekonomiese uitval van Covid-19In die jongste "3 Minute, 3 Sake" kyk Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, na die ekonomiese nagevolge wat die koronavirus (Covid-19) in Suid-Afrika kan veroorsaak....more5minPlay
March 26, 2020Covid-19 en plaaslike geldsakeIn vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" fokus Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, op die Covid-19-uitbreking en die regulasies wat daarvoor ingestel is....more4minPlay
March 12, 2020Verkoop van SA se kragstasies ’n moontlikheidIn hierdie week se "3 Minute, 3 Sake" word pres. Cyril Ramaphosa se belangstelling om Suid-Afrika se kragstasies te verkoop bespreek, asook Covid-19 en die paniek op markte, en die BBP-syfers wat teleurgestel het....more4minPlay
March 03, 2020Kommentaar op die grondwetwysiging, begrotingGerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, is terug met "3 Minute, 3 Sake" waar hy kommentaar lewer op die voorgestelde grondwetwysiging en die nasionale begroting, en verduidelik hoe die koronavirus (Covid-19) die Chinese se sakebedrywighede raak....more4minPlay
February 26, 2020Fiskale stres plaas druk op SA se begrotingIn vandeesweek se '3 Minute, 3 Sake' gesels Gerhard van Onselen van Sakeliga oor die fiskale stres op die Suid-Afrikaanse begroting. Hy bespreek ook Sakeliga se deelname aan belangrike regsake en die VSA-regering wat planne vir grondonteiening sonder vergoeding kap....more4minPlay
February 19, 2020Die staatsrede, ’n ranglys vir sake doen en regulasies op mededingingIn vandeesweek se episode neem Van Onselen Donderdag se staatsrede vanuit 'n sakeoogpunt onder die loep. Hy kyk ook na die ranglys wat die graad beoordeel van die gemak om sake in Suid-Afrika te doen en gesels oor nuwe regulasies op mededinging wat binnekort in werking tree....more5minPlay
February 13, 2020Luister in 3 minute: Werkloosheid, die SAL en verwagting vir die staatsredeGerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, bespreek in vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" die jongste werkloosheidsyfer, Gwede Mantashe, minister van minerale en energie, se uitsprake oor die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) en verwagtinge vir die staatsrede....more4minPlay
February 05, 2020Luister in 3 minute: Mantashe sê myne kan self krag opwekDie hoofsake wat in vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" bespreek word, is: Mantashe se uitsprake oor elektrisiteitvoorsiening, die Absa-aankopebestuurdersindeks bly swak en sakestatistieke oor likwidasies wek kommer....more3minPlay
January 29, 2020Luister in 3 minute: Stryd oor onteiening woed voortIn vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" kyk Gerhard van Onselen van Sakeliga na onteiening en eise vir mediese nalatigheid wat die hoogte ingeskiet....more4minPlay
FAQs about 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga:How many episodes does 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga have?The podcast currently has 157 episodes available.