Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In 3 Minute, 3 Sake gesels ons kortliks oor die week se sakenuus.Sakeliga bestaan om ’n konstitusionele orde, vrye markte, voorspoed en ’n gunstige sake-omgewing in die belang van sy lede te beding ... more
FAQs about 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga:How many episodes does 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga have?The podcast currently has 157 episodes available.
June 15, 2020Ekonomie, konstruksiebedryf steier en Mboweni se zero-begrotingIn vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen, ʼn senior ontleder by Sakeliga, die ekonomie wat byna onder inperkings ineenstort en onsekerheid in die konstruksiebedryf. Hy gesels ook oor Tito Mboweni, minister van finansies, se zero-gebaseerde begroting....more4minPlay
June 11, 2020Druk op regeringbegroting nader krisisvlakGerhard van Onselen, ʼn ontleder by Sakeliga, kyk in die jongste "3 Minute, 3 Sake" na die ANC wat die IMF vir ʼn lening genader het, na RCL Foods en die druk op regeringbegroting....more4minPlay
June 02, 2020ANC span pandemie vir transformasie inGerhard van Onselen, ʼn ontleder van Sakeliga, kyk in vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" hoe die ANC die Covid-19-pandemie gebruik om transformasie te bevorder. Hy gee ook die jongste nuus oor die Suid-Afrikaanse Lugredery (SAL) en Standard Bank se waarskuwing oor slegte skuld....more4minPlay
May 28, 2020Vlak 3, moontlike afleggings en repokoers bespreekWelkom terug by "3 Minute, 3 Sake" vir die week waar Gerhard van Onselen van Sakeliga die vlak 3-inperking wat op 1 Junie begin, bespreek. Hy kyk ook in hierdie podsending na Tiger Brands wat afleggings weens die afsonderingtydperk beoog en die Reserwebank wat die repokoers met 50 basispunte in Mei verlaag het....more4minPlay
May 20, 2020Eskom verhaal nog geld, herrie in parlement en Sakeliga se jongste peilingHier is die drie sake wat in die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" bespreek word: Eskom verhaal nog geld van verbruikers, rassemaatreëls oor Covid-19-hulp lei tot herrie in parlement, en Sakeliga-peiling dui op die skadelike impak van Covid-19-inperking....more4minPlay
May 14, 2020Reserwebank se leningskema skop afIn vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen, ʼn ontleder by Sakeliga, die afskop van die Reserwebank se leningskema, die druk wat toeneem om die inperking te verlig en Sakeliga se litigasie teen onregmatige toepassing van permitte wat ʼn volgende fase betree....more3minPlay
May 06, 2020Verslag bereken verlore lewensjare weens inperkingIn vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen, ’n senior ontleder by Sakeliga, ’n verslag wat die verlore lewensjare weens inperking bereken het. Hy kyk ook na die gevolge van die rookverbod en die aankope-indekse wat wys sakevooruitsigte is besig om te tuimel....more4minPlay
April 30, 2020Sakeliga kritiseer nuwe inperkingsregulasiesIn die jongste weergawe van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen, ʼn ontleder verbonde aan Sakeliga, die staat se vlak 4 van inperking, die Covid-19-skema wat nie volle salarisse betaal nie en kyk krities na nuwe inperkingsregulasies....more4minPlay
April 24, 2020Covid-19-hulppakket en vrae oor regeringstelselsGerhard van Onselen, senior ontleder van Sakeliga, kyk in vandeesweek se aflewering van "3 Minute, 3 Sake" na die Covid-19-hulppakket, stel vrae oor druk op regeringstelsels en bespreek Sakeliga se onlangse meningspeiling....more4minPlay
April 15, 2020Watter opsies bly oor vir SA se staatskasIn vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" kyk Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, na die opsies vir die staatskas, die Reserwebank wat weer rentekoerse gesny het en die IMF se uitsprake oor 2020 se resessie....more4minPlay
FAQs about 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga:How many episodes does 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga have?The podcast currently has 157 episodes available.