Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In 3 Minute, 3 Sake gesels ons kortliks oor die week se sakenuus.Sakeliga bestaan om ’n konstitusionele orde, vrye markte, voorspoed en ’n gunstige sake-omgewing in die belang van sy lede te beding ... more
FAQs about 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga:How many episodes does 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga have?The podcast currently has 157 episodes available.
November 04, 2020Sakeliga wen in hof oor SEBGerhard van Onselen, ʼn senior ontleder by Sakeliga, is terug in vandeesweek se aflewering van "3 Minute, 3 Sake" waar hy drie van die grootste sakekwessies bespreek. Eerstens kom Sakeliga se hofoorwinning teen die toepassing van swart ekonomiese bemagtiging (SEB) met vooraf-diskwalifikasievereistes vir bespreking aan die beurt....more4minPlay
October 29, 2020Swak beleid speel rol in werkloosheidIn hierdie week se aflewering van "3 Minute, 3 Sake" gesels Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, oor die konsepweergawe van ʼn wetsontwerp wat die gedrag van finansiële instellings reguleer. Hy bespreek oor die sprake van strenger inperkingsvlakke en regeringsbeleid se uitwerking op werkloosheid....more4minPlay
October 21, 2020ʼn Herstelplan, elektrisiteit en nog ʼn mini-begrotingGerhard van Onselen, ʼn ontleder by Sakeliga, is terug met nog ʼn aflewering van "3 Minute, 3 Sake" en hy bekyk eerste die presidensiële herstelplan. Daarna bespreek hy ook die besluit dat munisipaliteite nou hulle eie krag mag opwek en die aanloop tot nuwe “mini-begroting”....more4minPlay
October 15, 2020Nog ’n ekonomiese regrukplan op die kaarteIn vandeesweek se uitgawe van "3 Minute, 3 Sake" gesels Gerhard van Onselen, ʼn senior ontleder by Sakeliga, oor onteiening, Nersa en die jongste ekonomiese regrukplan....more4minPlay
October 07, 2020Vlak 1-inperking ontwrig steeds toerismeIn die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" kyk Gerhard van Onselen na vlak 1 van afsondering wat toerisme lamlê. Die inperkingsmaatreëls het ook ʼn beduidende invloed op die toename in hongerte en die uitbreiding van armoede gehad. Die radiospektrum wat bestem is vir opveiling kom ook onder Van Onselen se ekonomiese vergrootglas....more4minPlay
October 01, 2020Werksverliese, kredietrisiko vir banke bespreekIn die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen, ʼn senior ontleder by Sakeliga, die katastrofiese werksverliese in tweede kwartaal, ʼn stygende kredietrisiko vir banke en die grootste daling in vaste belegging op rekord....more4minPlay
September 28, 2020’n Spesiale fokus op Covid-19Baie welkom by ʼn spesiale langer uitgawe van 3 Minute, 3 Sake wat spesifiek fokus op vrae rakende Covid-19. Met vlak 1 van die nasionale staat van inperking is dit nou nodig om die maatreëls wat oorbly, asook Covid-19 self, vir ’n slag onder oë te neem....more9minPlay
September 16, 2020Navorsingsgroep meen SA stuur af op ‘mislukte staat’In hierdie week se "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, ʼn navorsingsgroep se vooruitskatting dat Suid-Afrika afstuur op ʼn mislukte staat indien ekonomiese beleid nie verander nie. Hy kyk verder ook na Nersa se groen lig vir bykomende kragopwekkingskapasiteit en die DA wat eis dat alle Covid-19-afsonderingsmaatreëls afgelas moet word....more4minPlay
September 10, 2020Skok oor BBP en planne vir openbare bestedingVir vandag se drie sake in die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake", kyk Gerhard van Onselen van Sakeliga na die skok oor die BBP, openbare bestedingsplanne, en laastens Okosa wat SEB-kodes wil verskerp....more4minPlay
September 03, 2020Stad Kaapstad, werkloosheidsyfer en garsboere in die nuuskolligIn die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen ʼn hofuitspraak teen die Stad Kaapstad, ʼn vooruitskatting in die verhoging van die plaaslike werkloosheidsyfer en garsboere wat met ʼn oorskot in produksie sit....more5minPlay
FAQs about 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga:How many episodes does 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga have?The podcast currently has 157 episodes available.