Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In 3 Minute, 3 Sake gesels ons kortliks oor die week se sakenuus.Sakeliga bestaan om ’n konstitusionele orde, vrye markte, voorspoed en ’n gunstige sake-omgewing in die belang van sy lede te beding ... more
FAQs about 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga:How many episodes does 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga have?The podcast currently has 157 episodes available.
May 06, 2021Luister in 3 minute: Wil die regering data nasionaliseer?Die hoofstorie in vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" is die nuwe konsepbeleid van die departement van kommunikasie oor data wat in Suid-Afrika in die wolk gestoor word....more4minPlay
April 29, 2021Bloedneus vir toerismefonds; stakings in staatsdiens dreigGerhard van Onselen van Sakeliga kyk na die toerismefonds se “bloedneus in die hof”, hy gee aandag aan makliker reëls vir “eie” kragopwekking wat voorgestel is en gooi laastens ʼn blik op die verloop van die huidige staatsdiensloononderhandelinge....more4minPlay
April 23, 2021Luister in 3 minute: Regstellende aksie en ANC boos oor TEF-regsaksieIn die jongste episode van 3 Minute, 3 Sake bespreek Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, die wysigingswetsontwerp op billike indiensneming, die ANC wat kwaad is oor litigasie teen die Toerisme-ekwiteitsfonds (TEF) en wetgewing en regulasies wat aan sosio-ekonomiese impakstudies onderwerp moet word....more5minPlay
April 14, 2021Kan emigrasie, brandstofprys en padongeluksfonds omgekeer word?In dié episode van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga ʼn waarskynlike toename in emigrasie, die verhoging in die brandstofprys en ʼn moontlike inploffing van die padongeluksfonds. Kom luister na die bespreking....more4minPlay
April 01, 2021Onteiening, SAL en rentekoerse bespreekIn vandeesweek se aflewering van "3 Minute, 3 Sake" gesels Gerhard van Onselen oor die kommentare op die regering se onteieningswetsontwerp. Hy kyk ook na die Suid-Afrikaanse Lugdiens en die besluit om rentekoerse onveranderd te hou....more4minPlay
March 24, 2021Mboweni meen derde vlaag Covid-19 mag ekonomie nie knelIn die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die minister van finansies se uitsprake oor inperkings en die derde vlaag van Covid-19. Hy kyk ook na die noodaankope vir die land se energiekrisis en bespreek die tesourie se jongste regrukplan vir die ekonomie....more5minPlay
March 18, 2021Kommer oor ekonomiese herstel ná pandemieGerhard van Onselen verduidelik waarom Sakeliga kommentaar gelewer het op die padverkeerwysigingsontwerp. Hy plaas ook die kollig op ekonomiese herstel ná die Covid-19-pandemie en praat oor die jongste verbruikersvertroue-indeks....more4minPlay
March 11, 2021Luister in 3 minute: Wysigings op wette vir pensioenfondse, rampbestuurGerhard van Onselen van Sakeliga kyk in die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" na die voorgestelde wetwysigings rakende die pensioenfonds en rampbestuur. Hy plaas ook die vergrootglas op inkomstebelasting....more4minPlay
February 25, 2021Begroting, besoedeling en saketoestande bespreekIn vandag se "3 Sake, 3 Minute" gesels Gehard van Onselen van Sakeliga oor die MRK se bevindinge oor die besoedeling in die Vaalrivier. Hy kyk ook na die begrotingsrede en ʼn kwartaalverslag oor plaaslike saketoestande....more4minPlay
February 17, 2021Protes teen uitbreiding van TV-lisensies, minimumloonIn “3 Minute, 3 Sake” word die uitbreiding van TV-lisensies bespreek, asook die uitwerking van die verhoogde minimumloon op die landboubedryf....more4minPlay
FAQs about 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga:How many episodes does 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga have?The podcast currently has 157 episodes available.