Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In 3 Minute, 3 Sake gesels ons kortliks oor die week se sakenuus.Sakeliga bestaan om ’n konstitusionele orde, vrye markte, voorspoed en ’n gunstige sake-omgewing in die belang van sy lede te beding ... more
FAQs about 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga:How many episodes does 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga have?The podcast currently has 157 episodes available.
October 07, 2021Swakker indiensnemingsvlakke en verslag oor skuldneigings bekendGerhard van Onselen van Sakeliga gesels oor die wysigings aan die Wet op Maatskappye en ʼn verslag van Transunion oor die jongste skuldneigings. Hy fokus eerste op formele indiensneming wat swak bly. Kom luister in drie minute:...more4minPlay
October 01, 2021Jan Taks span sy net wyer, minister bekommerd oor e-tolgeld en beginselsGerhard van Onselen van Sakeliga kyk na Jan Taks wat kleiner ondernemings se sake met die regering fyner wil bekyk. Hy gesels oor die beginsel van “gebruikers betaal” en Mauritius se aanloklike aanbod vir verblyfpermitte. Kom luister in 3 minute:...more4minPlay
September 15, 2021Luister in 3 minute: Ent-paspoorte, ekstra belastinglas op spits gedryfGerhard van Onselen van Sakeliga bespreek die kwessie oor ent-paspoorte, die staatsbeheerde versekeraar wat aansoek doen om nog geld, asook Solidariteit se stappe teen die regering se planne vir bykomende belasting op sy burgers....more3minPlay
August 25, 2021Luister in 3 minute: Kommer oor nuwe pensioengroenskrif, Vinpro hof toe oor drankverbodIn die jongste aflewering van 3 Minute, 3 Sake bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die kommer oor voorstelle vir 'n nuwe nasionale ‘aftreefonds’, Vinpro se hofsaak oor die drankverbod en Sakeliga se betaalmeester-hofsaak wat voortgesit word....more4minPlay
August 18, 2021Luister in 3 minute: Lig aan einde van kragkrisis; groen krag in Noord-KaapIn die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die moontlikheid van lig aan die einde van Suid-Afrika se elektrisiteitskrisis. Hy maak ook ʼn paar afleidings uit ons land se nuwe infrastruktuurplan en verwys na die Noord-Kaap se groenkragplan as ʼn gevallestudie....more4minPlay
August 13, 2021Luister in 3 minute: Skuiwe in kabinet; nuwe belasting wink vir emigranteIn die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die skuiwe in pres. Cyril Ramaphosa se kabinet, ʼn moontlik nuwe belasting vir emigrante en die regering se planne vir talle nuwe staatsprojekte....more4minPlay
August 04, 2021Luister in 3 minute: Reserwebank oorweeg e-randIn vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die onlangse onluste se skade by munisipaliteite, die Grondwetwysiging wat dalk gesink het en die Suid-Afrikaanse Reserwebank wat ʼn e-rand oorweeg....more4minPlay
July 28, 2021Inperkings nie volhoubaar; IMF maan SA om begroting aan te pasGerhard van Onselen van Sakeliga verduidelik waarom die inperkingsmaatreëls nie ekonomies volhoubaar is nie en dat dit Suid-Afrika op ʼn glibberige glybaan van verdere inperkings plaas. Hy praat ook oor die IMF se druk op die regering om sy begroting aan te pas na die onluste vroeër die maand....more4minPlay
July 21, 2021Luister in 3 minute: Moody’s kap metrorade se skuld; lesse te leer uit onlusteGerhard van Onselen van Sakeliga fokus op die verdere kredietafgradering van sekere metrorade se skuld. Hy verduidelik waarom die praatjies van sameswerings in die onlangse onluste ons nie moet flous nie, en bespreek watter lesse daar te leer is uit die gebeure van verlede week....more4minPlay
July 16, 2021Petrol-blitswet gaan nóg slegter gevolge hêDie departement van minerale bronne en energie het regulasies uitgevaardig wat vulstasies verbied om petrol en diesel in houers te verkoop. Dit sluit enige houers in, selfs dié wat gebruik word om kragopwekkers op te vul of brandstof in te berg. Miskien is die neerpen van onnosele wette en regulasies op so ʼn wyse die laaste stuiptrekkings van mislukkende en ondoeltreffende staatsdepartemente....more5minPlay
FAQs about 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga:How many episodes does 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga have?The podcast currently has 157 episodes available.