Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In 3 Minute, 3 Sake gesels ons kortliks oor die week se sakenuus.Sakeliga bestaan om ’n konstitusionele orde, vrye markte, voorspoed en ’n gunstige sake-omgewing in die belang van sy lede te beding ... more
FAQs about 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga:How many episodes does 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga have?The podcast currently has 157 episodes available.
August 26, 2020Donker wolk dreig oor inperking se trefslag op ekonomieDie jongste Sakeliga-ETM-verslag skets ʼn sombere prentjie oor dít wat baie mense reeds weet, naamlik dat die gedwonge staat van inperking ʼn hewige tol geëis het wat mense se lewens en lewensmiddele betref. Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, kyk in vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" na die inperkingsmaatreëls se gevolge op die ekonomie....more4minPlay
August 19, 2020Verslapping van inperking ‘te min, te laat’Gerhard van Onselen bespreek in die jongste "3 Minute, 3 Sake" die verder verslapping van afsonderingsmaatreëls, ʼn groep wat aandring op groter ekonomiese vryhede om armoede te voorkom en die landbougemeenskappe se regsaksies teen die regering....more5minPlay
August 11, 2020Staatsamptenare kry nog volle salarisse vir minder werkIn die jongste "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga ʼn peiling wat sakelui se bereidwilligheid om belasting te betaal, ontleed. Hy kyk ook na staatsamptenare, wat anders as in die private sektor nou minder werk gedurende die afsondering, maar steeds hulle volle salarisse ontvang....more4minPlay
August 05, 2020SAB, Heineken onttrek SA beleggingsDie kollig val op SAB se onttrekking van beleggings uit die land, Pick n Pay wat praat oor die impak van die afsonderingsmaatreëls en Sakeliga se versoek vir verdere inligting oor die RGN se verslag oor rokers. Kom luister hier:...more4minPlay
July 30, 2020IMF-lening, kleinsake-ondernemings bekykGerhard van Onselen van Sakeliga plaas die volgende kwessies onder sy vergrootglas in die jongste "3 Minute, 3 Sake": die IMF-lening aan die regering, Transunion-opname wys hewige uitwerking op kleinsake-ondernemings, en die Covid-19-leningsprogram is nou makliker....more4minPlay
July 23, 2020Oor nóg regstellende aksie, protes en werksverlieseIn die jongste "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die nuwe planne vir regstellende aksie wat voorgestel is. Hy kyk ook na die protesaksie van restaurante en die toermisebedryf teen inperkings en die reusewerkverliese wat die maatreëls teen Covid-19 meegebring het....more4minPlay
July 16, 2020Drankverbod se gevolge en nuwe basiese toelaag bekykIn vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, die nuwe Covid-19-maatreëls wat vir vlak 3 van afsondering aangekondig is. Hy kyk ook na die gevolge van die nuwe drankverbod en ʼn voorstel vir ʼn nuwe basiese inkomstetoelaag....more4minPlay
July 08, 2020Nog reddingsboeie, strenger inperking vir Gauteng ondersoekIn die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die begrotingskantoor se visier wat ingestel is op die WVF en die OBK. Hy kyk ook na die Landbank se wanbetalings en die strenger afsonderingmaatreëls wat vir Gauteng oorweeg word....more5minPlay
July 03, 2020Moeilike saketoestande vir restaurante; BBP valGerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, bespreek in die jongste "3 Minute, 3 Sake" die bruto binnelandse produk (BBP) wat met 2% in die eerste kwartaal geval het. Hy kyk ook na Sakeliga se jongste meningspeiling wat steeds moeilike toestande vir sakeondernemings skets en die nuwe verslapping op afsonderingsregulasies wat nie genoeg is vir restaurante om suksesvol sake voort te kan sit nie....more4minPlay
June 24, 2020Die werkloosheidsyfer, noodbegroting en kopiereg onder die loepGerhard van Onselen van Sakeliga kyk in die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" na die werkloosheidsyfer, wat skerp toegeneem het in die eerste kwartaal, die noodbegroting en die wetsontwerp op kopiereg, wat terug na die parlement verwys is....more4minPlay
FAQs about 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga:How many episodes does 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga have?The podcast currently has 157 episodes available.