Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In 3 Minute, 3 Sake gesels ons kortliks oor die week se sakenuus.Sakeliga bestaan om ’n konstitusionele orde, vrye markte, voorspoed en ’n gunstige sake-omgewing in die belang van sy lede te beding ... more
FAQs about 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga:How many episodes does 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga have?The podcast currently has 157 episodes available.
January 23, 2020Eskom, SAL spartel vir geld en beleidsonsekerheid kniehalter SAIn hierdie week se aflewering van '3 Minute, 3 Sake' plaas Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, die soeklig op Eskom, die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) en beleidsonsekerheid se invloed op ekonomiese groei....more5minPlay
January 15, 2020Luister in 3 minute: Eskom, Moody’s en Massmart word bespreekEskom se posisie in die nuwe jaar lyk steeds benard en die kredietgraderingsagentskap Moody’s voorsien swak vooruitsigte vir ekonomiese groei in Afrika suid van die Sahara. Verder het dit ook aan die lig gekom dat Massmart grootskaalse afdankings by die handelsreus verwag. Daniel du Plessis van Sakeliga is terug en bespreek dié sakekwessies...more4minPlay
December 18, 2019Luister in 3 minute: ’n Ingrypingsplan vir EskomDit is tyd vir die laaste aflewering van 3 Minute, 3 Sake vir 2019. In vandeesweek se podsending gesels Gerhard van Onselen, senior ontleder van Sakeliga, oor die organisasie se ingrypingsplan vir Eskom.Van Onselen kyk ook na die raad van mediese fondse wat armes se opsies verminder het en beurtkrag se impak op die ekonomie....more5minPlay
December 12, 2019Luister in 3 minute: Nuwe wetgewing oor bosbou komIn vandeesweek se '3 Minute, 3 Sake' bespreek Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, die beoogde wetgewing wat bosbou in die staat se trusteeskap sal plaas.Van Onselen kyk ook na die volhoubaarheid van die padongelukkefonds en Eskom se besluit om vandeesmaand fase 6-beurtkrag in te stel....more4minPlay
December 09, 2019Luister in 3 minute: Water en SAL bly in die nuusGerhard van Onselen van Sakeliga bespreek in die jongste '3 Minute, 3 Sake' die land se probleme met water en die bruto binnelandse produk (BBP) wat in die derde kwartaal gekrimp het....more4minPlay
December 03, 2019Luister: Wet op Eiendomspraktisyns verskerp die toepassing van SEBGerhard van Onselen en Daniel du Plessis, die twee ontleders van Sakeliga, neem die nuwe Wet op Eiendomspraktisyns onder die loep....more30minPlay
November 28, 2019Luister in 3 minute: IMF maan SA regeringGerhard van Onselen van Sakeliga bespreek die kommentaartydperk op die NGV wat binnekort sluit. Hy kyk ook na die IMF wat die Suid-Afrikaanse regering weer oor sy finansies vermaan het en gee ook ’n nabetragting van SAL se staking....more5minPlay
November 20, 2019SAL, swak handelstoestande, eiendomspraktisyn onder die loepGerhard van Onselen van Sakeliga bespreek in vandeesweek se aflewering van '3 Minute, 3 Sake' die staking by die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL). Hy kyk ook na die swak handelstoestand in die derde kwartaal en die wette op eiendomspraktisyns....more4minPlay
November 13, 2019Onteiening, waterregte en die toedeling van dataspektrumDie parlementêre proses rondom onteiening sonder vergoeding duur voort. Die parlementêre komitee oor art. 25 van die Grondwet sal klaarblyklik wetgewing in Desember voorstel om die Grondwet te wysig. ʼn Openbare kommentaarproses sal in Februarie 2020 begin. Gerhard van Onselen, ʼn senior ontleder by Sakeliga, praat oor die voorstelle en die uitwerking wat dié wysiging moontlik op die ekonomie kan hê....more4minPlay
November 06, 2019Regering se vorm as betaalstaat neem meer toe, hervormings nie daarGerhard van Onselen, ʼn senior ontleder by Sakeliga, neem hierdie week se sakekwessies onder die loep....more4minPlay
FAQs about 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga:How many episodes does 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga have?The podcast currently has 157 episodes available.