
Sign up to save your podcasts
Or


Maar spreek jy wat by die gesonde leer pas. Die ou manne moet nugter wees, waardig, ingetoë, gesond in die geloof, in die liefde, in die lydsaamheid. Die ou vroue moet ook in hulle gedrag wees soos dit die heiliges betaam, geen kwaadspreeksters of aan baie wyn verslaaf nie, maar leraresse van wat goed is,
(Tit. 2:1-3 Afrikaans OV)
But speak thou the things which become sound doctrine: That the aged men be sober, grave, temperate, sound in faith, in charity, in patience. The aged women likewise, that they be in behaviour as becometh holiness, not false accusers, not given to much wine, teachers of good things;
(Tit 2:1-3 KJV)
En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.
(Matt. 22:39 Afrikaans OV)
And the second is like unto it, Thou shalt love thy neighbour as thyself.
(Mat 22:39 KJV)
Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. Dit is die eerste en groot gebod.
(Matt. 22:36-38 Afrikaans OV)
Master, which is the great commandment in the law? Jesus said unto him, Thou shalt love the Lord thy God with all thy heart, and with all thy soul, and with all thy mind. This is the first and great commandment.
(Mat 22:36-38 KJV)
Weet julle nie dat aan wie julle julself as diensknegte tot beskikking stel om hom gehoorsaam te wees, julle diensknegte is van hom aan wie julle gehoorsaam is nie òf van die sonde tot die dood, òf van die gehoorsaamheid tot geregtigheid?
(Rom. 6:16 Afrikaans OV)
Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here.
(Rom. 6:23 Afrikaans OV)
Know ye not, that to whom ye yield yourselves servants to obey, his servants ye are to whom ye obey; whether of sin unto death, or of obedience unto righteousness?
(Rom 6:16 KJV)
For the wages of sin is death; but the gift of God is eternal life through Jesus Christ our Lord.
(Rom 6:23 KJV)
Ek dank my God altyd wanneer ek aan jou in my gebede dink, omdat ek van jou liefde en geloof hoor, wat jy met betrekking tot die Here Jesus en al die heiliges het, dat die gemeenskap van jou geloof kragtig mag word deur die kennis van alles wat goed in julle is, tot eer van Christus Jesus.
(Filémon 1:4-6 Afrikaans OV)
I thank my God, making mention of thee always in my prayers, Hearing of thy love and faith, which thou hast toward the Lord Jesus, and toward all saints; That the communication of thy faith may become effectual by the acknowledging of every good thing which is in you in Christ Jesus.
(Phm 1:4-6 KJV)
From the publisher's feed