
Sign up to save your podcasts
Or


Ewenwel, die fondament van God staan vas met hierdie seël: Die Here ken die wat syne is; en: Laat elkeen wat die Naam van Christus noem, afstand doen van die ongeregtigheid. (2 Tim. 2:19 Afrikaans OV)
Maar as iemand God liefhet, dié word deur Hom geken. (1 Kor. 8:3 Afrikaans OV)
Nevertheless the foundation of God standeth sure, having this seal, The Lord knoweth them that are his. And, Let every one that nameth the name of Christ depart from iniquity. (2Ti 2:19 KJV)
But if any man love God, the same is known of him. (1Co 8:3 KJV)
En elkeen wat onder julle die eerste wil word, moet almal se dienskneg wees. Want die Seun van die mens het ook nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as ‘n losprys vir baie. (Mar. 10:44-45 Afrikaans OV)
Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het. (Gal. 2:20 Afrikaans OV)
...as God hath said, I will dwell in them, and walk in them;... (2Co 6:16 KJV)
And whosoever of you will be the chiefest, shall be servant of all. For even the Son of man came not to be ministered unto, but to minister, and to give his life a ransom for many. (Mar 10:44-45 KJV)
I am crucified with Christ: nevertheless I live; yet not I, but Christ liveth in me: and the life which I now live in the flesh I live by the faith of the Son of God, who loved me, and gave himself for me. (Gal 2:20 KJV)
...for ye are the temple of the living God; as God hath said, I will dwell in them, and walk in them;... (2Co 6:16 KJV)
Wie oorwin, sal beklee word met wit klere, en Ek sal sy naam nooit uitwis uit die boek van die lewe nie, en Ek sal sy naam bely voor my Vader en voor sy engele. (Openb. 3:5 Afrikaans OV)
En julle sal deur almal gehaat word ter wille van my Naam. Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word. (Matt. 10:22 Afrikaans OV)
Stry hard om in te gaan deur die nou poort, want baie, sê Ek vir julle, sal probeer om in te gaan en sal nie in staat wees nie. (Luk. 13:24 Afrikaans OV)
He that overcometh, the same shall be clothed in white raiment; and I will not blot out his name out of the book of life, but I will confess his name before my Father, and before his angels. (Rev 3:5 KJV)
And ye shall be hated of all men for my name's sake: but he that endureth to the end shall be saved. (Mat 10:22 KJV)
Strive to enter in at the strait gate: for many, I say unto you, will seek to enter in, and shall not be able. (Luk 13:24 KJV)
Nie dat ek dit uit gebrek sê nie, want ek het geleer om vergenoeg te wees met die omstandighede waarin ek is. Ek weet om verneder te word, ek weet ook om oorvloed te hê; in elke opsig en in alle dinge is ek onderrig: om versadig te word sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly. Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.
(Fil. 4:11-13 Afrikaans OV)
Not that I speak in respect of want: for I have learned, in whatsoever state I am, therewith to be content. I know both how to be abased, and I know how to abound: every where and in all things I am instructed both to be full and to be hungry, both to abound and to suffer need. I can do all things through Christ which strengtheneth me.
(Php 4:11-13 KJV)
Want sewe maal val die regverdige en staan weer op, maar die goddelose struikel in die ongeluk. (Spr. 24:16 Afrikaans OV)
As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig. (1 Joh. 1:9 Afrikaans OV)
Want Ek sal barmhartig wees oor hulle ongeregtighede en aan hulle sondes en hulle oortredinge nooit meer dink nie. (Heb. 8:12 Afrikaans OV)
For a just man falleth seven times, and riseth up again: but the wicked shall fall into mischief. (Pro 24:16 KJV)
If we confess our sins, he is faithful and just to forgive us our sins, and to cleanse us from all unrighteousness. (1Jn 1:9 KJV)
For I will be merciful to their unrighteousness, and their sins and their iniquities will I remember no more. (Heb 8:12 KJV)
From the publisher's feed