Adam Tas vertel oor nuwe program vir jagters, hengelaars
In elke episode reis ʼn bekende gas saam met Adam Tas en ná afloop van elke dag se avontuur word heerlik kos gemaak met die vangs van die dag en gesellig om die kampvuur gekuier.