Agriskoops (Afrikaans)

Agriskoops (Afrikaans)

Download on the App Store

Agriskoops (Afrikaans) episodes

  • Agriskoops - 3 Desember 2025
    Op vandag se Agriskoops gesels ons met Marius van der Merwe van FarmRanger oor veediefstal en wat boere kan doen om hulself teen hierdie misdaad te beskerm. Ons hoor meer oor die reis agter die skep van FarmRanger se GPS Vee Sekuriteitshalsbande en hoe dit boere help.
    5 min
  • Agriskoops - 2 Desember 2025
    Op vandag se Agriskoops gesels ons met Janine Byleveld van Agri SA oor ʼn Whatsapp platform waarop boere en die publiek enige sprinkaanswerms wat hulle waarneem kan aanmeld. Dit geld ook vir ander waarnemings soos onder andere veldbrande. Janine gee ook waardevolle raad vir motoriste wat om te doen as hulle deur so ʼn swerm sprinkane ry.
    5 min
  • Agriskoops - 1 Desember 2025
    Op vandag se Agriskoops gesels ons met Elsje Schreuder van Rovensa Next oor die aartappelblaarmyner, watse skade dit kan aanrig en wat die ekonomiese impak daarvan is. Sy vertel ons ook meer oor hoe boere hulle aartappelplante teen hierdie pes kan beskerm.
    5 min
  • Agriskoops - 27 November 2025
    Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.

    Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels met een van die wenners by vanjaar se Meestersuiwelboer-toekenningsgeleentheid.
    6 min
  • Agriskoops - 26 November 2025
    Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.

    Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor die verbetering van landbougehalte en -veiligheid in Suid-Afrika en Afrika.
    5 min
  • Agriskoops - 25 November 2025
    Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.

    Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor die data-opname-platform wat AgriSA bekend gestel het om sprinkaanuitbrekings in die land te monitor en bestuur
    5 min
  • Agriskoops - 24 November 2025
    Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.

    Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor die verbetering van landbougehalte en -veiligheid in Suid-Afrika en Afrika
    5 min
  • Agriskoops - 21 November 2025
    Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.

    Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor die JSE se kommoditeitsmarkondersteuning aan landbouprodusente en -uitvoerders in Suid-Afrika.
    5 min
  • Agriskoops - 20 November 2025
    Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.

    Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons verder oor grondgesondheid
    4 min

About Agriskoops (Afrikaans)

From the publisher's feed

Agriskoops, aangebied deur Eddie Goldberg, fokus daagliks op die nuutste ontwikkelinge in die landbousektor – van plaas tot mark. Ons bring jou landbounuus en insiggewende onderhoude met produsente,…