Agriskoops (Afrikaans)

Agriskoops (Afrikaans)

Download on the App Store

Agriskoops (Afrikaans) episodes

  • Agriskoops - 05 November 2025
    Jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.

    Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor veediefstal en wat boere kan doen om hulself teen hierdie misdaad te beskerm.
    5 min
  • Agriskoops - 04 November 2025
    Jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.

    Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor Sauvignon Blanc Suid-Afrika se jaarlikse Seminaar en Algemene Jaarvergadering wat volgende Woensdag 12 November aangebied word en ʼn interessante bespreking oor miniraliteit in wyn.
    5 min
  • Agriskoops - 03 November 2025
    Jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.

    Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor die G20-landboudialoog se besprekings wat hierdie maand aan die G20-leiersberaad as uitvloeisel voorgelê gaan word.
    5 min

About Agriskoops (Afrikaans)

From the publisher's feed

Agriskoops, aangebied deur Eddie Goldberg, fokus daagliks op die nuutste ontwikkelinge in die landbousektor – van plaas tot mark. Ons bring jou landbounuus en insiggewende onderhoude met produsente,…