Agriskoops (Afrikaans)

Agriskoops (Afrikaans)

Download on the App Store

Agriskoops (Afrikaans) episodes

  • Agriskoops - 19 November 2025
    Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.

    Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor risikobestuur en toekomstige veerkragtigheid met sonkragoplossings in landbou.
    4 min
  • Agriskoops - 18 November 2025
    Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.

    Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor die gewilde Loxton Skou in die Noord-Kaap wat van 5 tot 6 Desember plaasvind. Die skou vier hierdie jaar sy 50ste bestaansjaar
    5 min
  • Agriskoops - 17 November 2025
    Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.

    Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor die data-opname-platform wat AgriSA bekend gestel het om sprinkaanuitbrekings in die land te monitor en bestuur.
    6 min
  • Agriskoops - 14 November 2025
    Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.

    Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons gesels verder oor die landbouplan en die lanbouorganisasie TLU SA se kommer met dit.
    4 min
  • Agriskoops - 13 November 2025
    Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.

    Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons gesels verder oor grondgesondheid.
    5 min
  • Agriskoops - 12 November 2025
    Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.

    Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons verder met ons programborg oor tegnologie-integrasie en –innovasie met sonkragoplossings in landbou.
    4 min
  • Agriskoops - 11 November 2025
    Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.

    Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor ʼn data-opname-toepassing wat AgriSA bekend gestel het om sprinkaanuitbrekings in die land te monitor en bestuur.
    6 min
  • Agriskoops - 10 November 2025
    Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.

    Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor die impak van hierdie jaar se verwagte beter somergraanoes en die impak daarvan op voedselinflasie.
    5 min
  • Agriskoops - 07 November 2025
    Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.

    Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor die maatskappy Agrofi se hoenderboerdery.
    5 min
  • Agriskoops - 06 November 2025
    Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.

    Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor grondgesondheid.
    5 min

About Agriskoops (Afrikaans)

From the publisher's feed

Agriskoops, aangebied deur Eddie Goldberg, fokus daagliks op die nuutste ontwikkelinge in die landbousektor – van plaas tot mark. Ons bring jou landbounuus en insiggewende onderhoude met produsente,…