Sign up to save your podcasts
Or

Hulle sê: “Probeer is die beste geweer...”
Maar probeer is nie eers ’n geweer nie — dis ’n woord.
Dis ’n werkwoord. Dis ’n wens. Dis daai ding wat jy doen nét voor jy uitvind wie jy regtig is.
Om te probeer is dalk die coolste ding ooit.
En as iemand weet hoe om mooi te probeer — op die verhoog, in teks, in stiltes en in skielike lagbuie — dan is dit vandag se gas.
Hy’s daai ou wat altyd lyk of hy óf pas wakker geword het, óf pas ’n gedig klaargeskryf het. Of altwee.
Hy’s ’n akteur wat soms ’n filosoof is, ’n regisseur wat soms ’n berg is, en ’n mens wat altyd ’n beer is — met ’n klein letter b én ’n groot letter B.
Hy’t al gehuil met styl, gelag met wysheid, en geskryf soos iemand wat weet hoe stilte klink.
Welkom by Praating.
Die ou met die coolste naam in die land... Beer Adriaanse.
Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!
Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.
https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

To partner with PRAATING, visit www.praating.com
Podcast en video production The Media Farm
By Peach van Pletzen a.k.a Groothond5
22 ratings

229,728 Listeners

4,891 Listeners

585 Listeners

36 Listeners

8,827 Listeners

369,782 Listeners

68 Listeners

18 Listeners

30 Listeners

174 Listeners

16 Listeners

682 Listeners

117 Listeners

11 Listeners

0 Listeners