Christen-vroue teiken van geslagsgebaseerde vervolging
Geopende Deure speel ʼn belangrike rol om die kerk in Suidoos-Asië te ondersteun waar Christen-vroue van die ergste vervolging weens hulle geloof ervaar. Vicky Kente, woordvoerder van dié organisasie het, ʼn getuienis van ʼn vrou uit die streek gegee.