Daniël Hugo se nuwe boek ʼn ‘versameling van 40 jaar’
“Dit is die kroon op die literêrekritikus-deel van my lewe, die een wat artikels en resensies en rubrieke geskryf het. Dit is vir my wonderlik om alles te kon saamvat in ʼn boek.”