Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

All Die ekonomie minuut episodes

  • Dit is gevaarlik om na te veel podcasts oor inflasie te luister

    Een van die gevare van hoë inflasie is dat hoë pryse voorop in ons gedagtes is. Ons dink en praat oor hoe duur alles geword het en kort voor lank beïnvloed dit die inflasiekoers wat ons vir volgende maand en volgende jaar verwag. Dan verhoog jy die pryse by jou besigheid, of vra jou baas vir ʼn groot verhoging, en as almal dit doen voer ons net die inflasie-monster. Navorsing wys dat hierdie is nie net ʼn storie wat ekonome vertel nie.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • I am sorry I don't have better news about inflation

    This week's economic indicator is September's consumer price inflation figure that is announced on Wednesday. The Bureau of Economic Research's weekly newsletter gives a good breakdown of the factors that play a role and what this means for the Reserve Bank's next repo rate decision.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Ek is jammer ek het nie beter nuus oor inflasie nie

    Hierdie week se ekonomiese aanwyser is Septembermaand se verbruikersprys inflasiesyfer wat Woensdag bekend gemaak word. Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se weeklikse nuusbrief gee ʼn goeie uiteensetting van die faktore wat ʼn rol speel en wat dit beteken vir die Reserwebank se volgende repo-koersbesluit.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Die Transnet staking, inflasie, onsekerheid en vertroue

    Inflasie is die hele jaar lank in die nuus, en ʼn gereelde onderwerp van Die Ekonomie Minuut. Dit is waaroor die staking by Transnet tans gaan. As mens sou vra, hoekom is inflasie so sleg, is die kort antwoord: want alles word duurder. Die langer antwoord is: want dit veroorsaak onsekerheid en dit breek vertoue binne die gemeenskap af.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • The Transnet strike, inflation, uncertainty and trust

    Inflation has been in the news all year long and is a regular topic of The Economics Minute. It is what the current strike at Transnet is about. If one were to ask why inflation is so bad, the short answer is: because everything becomes more expensive. The longer answer is: that it causes uncertainty and it breaks down trust within society.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • As ons maar beleidmakers se hande kon vasmaak

    Hierdie is mini-begrotingsmaand en Minister Godongwana lewer die sy toespraak oor die medium termyn bestedingsraamwerk op 26 Oktober. Ons weet dat twee jaar se belastingmeevallers beteken dat die Minister ʼn klein bietjie beweegruimte het en daar is verwagtinge aan al die kante van die spektrum.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • If we could tie the hands of policymakers

    This is mini budget month and Minister Godongwana delivers his speech on the medium-term expenditure framework on 26 October. We know that two years of tax windfalls mean that the Minister has a little bit of room for manoeuvre and there are expectations on all sides of the spectrum.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Maybe the economy did OK in August, but there are worries about September

    The Daily Maverick teases and says it feels a bit like 2017 - load shedding, water-shedding and Jacob Zuma are in the news. That year the economy grew by just 1.2%. This week's indicators give us an idea of how difficult it is to say how the economy is doing. August's figures on production and sales in the manufacturing sector looked slightly better and SACCI's business confidence index remained resilient, but there are concerns about what happened in September and what it means for the third quarter's economic growth figure.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Miskien het die ekonomie so-so gevaar in Augustus, maar daar is kommer oor September

    Die Daily Maverick terg en sê dit voel so bietjie soos 2017 – beurtkrag, beurtwater en Jacob Zuma is in die nuus Daardie jaar het die ekonomie het met net 1,2% gegroei. Hierdie week se aanwysers gee ons ʼn idee van hoe moeilik dit is te sê hoe dit met die ekonomie gaan. Augustusmaand se syfers oor produksie en verkope in die vervaardigingsektor het effens beter gelyk en die SACCI se sakevertroue-indeks het veerkragtig gebly, maar daar is kommer oor wat in Septembermaand gebeur het en wat dit beteken vir die derde kwartaal se ekonomiese groeisyfer.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • The IMF warns of recession and inflation

    The International Monetary Fund warned yesterday that the outlook for the world economy is deteriorating. They predict economic growth of 2.7% with a 25% chance that the world economy can grow less than 2% this year. Their chief economist warns that 2023 will feel like a recession for many people and that the chances of a mistake by policymakers are high.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    2 min