Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

All Die ekonomie minuut episodes

  • Opvang met aanwysers

    ʼn Week is lank in die politiek en tien dae sonder die Ekonomie Minuut voel nog langer. Ek het gedink om te begin met ʼn kort opsomming van die aanwysers wat ons gemis het.

    Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Catching up with indicators

    A week is a long time in politics and ten days without the Economics Minute feels even longer. I thought I'd start with a brief summary of the indicators we missed.

    This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.

    2 min
  • Met Jeugdag

    Hierdie Jeugdag episode is vir my studente.

    Die episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Die MBK hou hulle voet op die rem

    Verbeel jou die Suid-Afrikaanse ekonomie is ʼn redelike ou bakkie en die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee is af en toe agter die stuur. Hulle wil graag hê die bakkie moet ry, dit is ekonomiese groei, maar hulle is bekommerd die enjin word te warm, dit is inflasie. Die repokoers is hulle voet op die rem. Hulle het dit gister onveranderd gelos op 8,25%, maar wat sê hulle van die vooruitsigte vir ʼn verlaging later vanjaar?

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • The MPC keeps their foot on the brake

    Imagine the South African economy is a fairly old bakkie and the Reserve Bank's Monetary Policy Committee is occasionally behind the wheel. They want the bakkie to keep running, that's economic growth, but they're worried the engine is overheating, that's inflation. The repo rate is their foot on the brake. They left it unchanged at 8.25% yesterday, but what do they say about the prospects for a reduction later this year?

    This episode is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Die wisselkoers, die verkiesing, en die MBK

    Gister in die ry om te stem vra iemand my of die rand al begin val het. Dit is so dat sentiment, veral rondom ʼn verkiesing, ʼn rol kan speel, maar toe dink ek dit is dalk interessant om te praat oor die faktore wat die wisselkoers bepaal. Dit is nou nie hierdie week se veranderinge nie in die rand-dollar koers nie, maar die onderliggende, fundamentele drywers van die wisselkoers.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • The exchange rate, the election, and the MPC

    Yesterday in line to vote someone asked me if the rand had started to fall yet. It is the case that sentiment, especially around an election, can play a role, but then I thought it might be interesting to talk about the factors that determine the exchange rate. It is not this week's changes in the rand-dollar rate, but the underlying, fundamental drivers of the exchange rate.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Wat is die skakel tussen IK en inkomste?

    Mens hoor dat mense sê emosionele intelligensie is meer

    belangrik vir jou sukses as IK. Presies wat mense se inkomste bepaal is iets waarin ekonome belangstel en dit is moeiliker om te bepaal as wat dit klink.

    Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

    3 min
  • How strong is the link between IQ and income?

    One hears people say that emotional intelligence is more

    important to your success than IQ. Exactly what determines people's income is something that economists are interested in and it is harder to determine than it sounds.

    This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.

    3 min