
Sign up to save your podcasts
Or


Ek is met vakansie, maar die NWU Sakeskool se Beleidsonsekerheidindeks word vandag bekend gemaak en onsekerheid het effens toegeneem in die eerste kwartaal. Dit het baie te make met die verkiesing.
I am on holiday, but the NWU Business School's Policy Uncertainty Index is published today and uncertainty increased slightly in the first quarter. It has a lot to do with the election.
Die Monetêre Beleidskomitee het gister aangekondig dat die repokoers onveranderd bly. Hulle het ʼn aantal redes aangevoer hoekom daar steeds opwaartse druk op pryse is, vanaf die wisselvallige wisselkoers tot die impak van El Nino op voedselpryse. Hulle is nog nie oortuig dat die inflasiekoers aan die afneem is nie.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
The Monetary Policy Committee announced yesterday that the repo rate remains unchanged. They cited a number of reasons why there is still upward pressure on prices, from the volatile exchange rate to the impact of El Nino on food prices. They are not yet convinced that the inflation rate is trending downward.
This episode is supported by the NWU Business School.
Met die Monetêre Beleidskomitee se vergadering in gedagte is die debat op X, of te wel Twitter, wat help die hoë rentekoerse onder hierdie omstandighede? Kan hulle nie sien Suid-Afrika lyk soos ʼn geval van stagflasie nie?
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
With the Monetary Policy Committee meeting in mind, the debate on X, or rather Twitter, is what good are high interest rates under these circumstances? Can't they see that South Africa looks like a case of stagflation?
This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.
Die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee vergader hierdie week vir ʼn repokoersbesluit. Ons hoor dat inflasie hardnekkig hoog bly, maar wat is tydelike veranderings en wat is onderliggende druk?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
The Reserve Bank's Monetary Policy Committee meets this week for a repo rate decision. We hear that inflation remains stubbornly high, but what are temporary changes and what are underlying pressures?
This episode is supported by the NWU Business School.