Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

All Die ekonomie minuut episodes

  • Goeie nuus - die ekonomie groei ('n bietjie)

    Of jy die feit dat die ekonomie net-net kop bo water hou veerkragtigheid, of ʼn gelukskoot, wil noem maak nie saak nie. Op die oomblik lyk dit of ons nie hierdie jaar ʼn resessie gaan beleef nie.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • Good news - the economy is growing (a little bit)

    Whether you want to call the fact that the economy is barely afloat resilience or a stroke of luck, doesn't matter. At the moment it looks like we will not experience a recession this year.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min
  • Who still remembers the NDP?

    One refrain among the economics commentariat is that reform is needed that can accelerate economic growth. Yesterday, a ghost from the past returned when the National Planning Commission published their overview of progress with the National Development Plan.

    This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.
    Errors and omissions are my own.


    3 min
  • Wie onthou nog die NOP?

    Een refrein onder ons klomp wat kommentaar lewer oor die ekonomie is dat hervorming nodig is wat ekonomiese groei kan versnel. Gister het ʼn spook uit die verlede opgeduik toe

    die National Planning Commission hulle oorsig gepubliseer het oor vordering met die Nasionale Ontwikkelingsplan.
    Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
    Foute en weglatings is my eie.


    3 min
  • Die olieprys, wisselkoers, en die brandstofprys

    Een van die risiko’s vir Suid-Afrika inflasievooruitsigte is die olieprys en rand-dollar wisselkoers. Hoe bekommerd moet ons wees?

    Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    3 min
  • The oil price, exchange rate, and fuel price

    One of the risks to South Africa's inflation outlook is the oil price and rand-dollar exchange rate. How concerned should we be?

    This episode is supported by the Bureau for Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    3 min
  • Augustus se inflasiesyfer

    Augustusmaand se inflasiesyfer is gister bekend gemaak. Dit het effens gestyg vanaf 4,7% in Juliemaand tot 4,8% in Augustus. Hier is wat dit beteken vir vanmiddag se repokoersbesluit.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    Foute en weglatings is my eie.

    2 min
  • August inflation figures

    August's inflation figure was announced yesterday. It rose slightly from 4.7% in July to 4.8% in August. Here is what it means for the repo rate decision.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    Errors and omissions are my own.

    2 min