
Sign up to save your podcasts
Or


Verlede week se ekonomiese aanwysers het weer gewys dat verbruikersvertoue en sakevertroue laag is. Hier en daar beweeg ʼn maatstaf in ʼn rigting wat mense laat moed skep, soos die vermindering van die brandstofprys, maar die ekonomie het nie skielik net omgedraai na die inkrimping van die tweede kwartaal nie. Mens lees ook dat voedselkommoditeitspryse daal, maar wanneer gaan voedselpryse in die winkel weer goedkoper word?
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
This week the Rand Merchant Bank and the Bureau of Economic Research's Business Confidence Index, and FNB and the Bureau's Consumer Confidence Index for the third quarter were released. Many analysts were hoping for some positive news from July and August after the contraction of the economy in the second quarter through to the end of June. Unfortunately, there is no clear positive message.
* The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
Hierdie week is die Rand Aksepbank en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Sakevertroue-indeks, en FNB en die Buro se Verbruikersvertroue indeks vir die derde kwartaal bekend gemaak. Baie ontleders het gehoop vir bietjie positiewe nuus uit Julie en Augustusmaand na die inkrimpring van die ekonomie in die tweede kwartaal tot einde Junie. Daar is ongelukkig nie ʼn klinkklare positiewe boodskap nie.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
One of the notable sector contractions in yesterday's second-quarter GDP figure is the 7.7% contraction in the agricultural sector. Wandile Sihlobo gave a good explanation in BusinessDay yesterday of what happened and what the outlook for the rest of the year looks like.
* The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
Een van die inkrimpings wat uitgestaan het in gister se tweede kwartaal BBP syfers is die 7,7% inkrimping in die landbou-sektor. Wandile Sihlobo het gister in die BusinessDay ʼn goeie verduidelik gegee van wat gebeur het en hoe vooruitsigte vir die res van die jaar lyk.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Statistics South Africa announced the second quarter's Gross Domestic Product figure yesterday and the economy shrank by 0.7%. Economists always say they are not surprised, but this time really everyone expected the contraction. The manufacturing sector, mining and agriculture have shrunk, among other things as a result of the floods in KwaZulu-Natal, load shedding and foot-and-mouth disease. But that is history now. The question now is, what is the economic outlook for the rest of the year?
* The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
Statistieke Suid-Afrika het gister die tweede kwartaal se Bruto Binnelandse Produk syfer bekend gemaak en die ekonomie het ingekrimp met 0,7%. Ekonome sê altyd hulle is nie verras nie, maar hierdie keer het werklik almal die inkrimping verwag. Die vervaardigingsektor, mynbou en landbou het ingekrimp, onder andere as gevolg van die vloede in KwaZulu-Natal, beurtkrag en bek-en-klouseer. Maar dit is nou geskiedenis. Die vraag is nou hoe lyk die ekonomiese vooruitsigte vir die res van die jaar.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
I often talk about what is happening in the US economy and how it affects South Africa's economy, but in the rest of the world things are not going well. Economists are concerned about the prospects for economic growth and about high inflation rates.
* The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
Ek gesels gereeld oor wat in die VSA gebeur en hoe dit die Suid-Afrika se ekonomie beïnvloed, maar in die res van die wêreldekonomie gaan dit nie goed nie. Ekonome is bekommerd oor die vooruitsigte vir ekonomiese groei en oor hoëinflasiekoerse.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Vrydag se episode het afgesluit met die eerste aanwysers van hoe die ekonomie in Augustusmaand gevaar het, en dit was heel positief, maar dit was nie die einde van die storie nie. Vrydagmiddag is Amerikaanse “non-farm payroll” data bekend gemaak en dit het gevolge gehad. Die verwagting was dat hulle 300 000 nuwe werksgeleenthede geskep het in Augustus, en dit was toe 315 000. Dit beteken dat die Amerikaanse ekonomie nog warm loop en dat daar ʼn groter kans is dat die Federale Reserwebank hulle beleidsrentekoers aan die einde van die maand weer skerp kan verhoog. In sy Jackson Hole toespraak het Jerome Powell dit duidelik gemaak dat hulle agressief sal optree om inflasie onderbeheer te bring. Vir ons hier in Suid-Afrika beteken dit ongelukkig ʼn swakker rand-dollar wisselkoers, meer wisselvallige beurs, en eindelik ook weer ʼn styging in die repokoers.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
From the publisher's feed

18 Listeners

1 Listeners