Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

Die ekonomie minuut episodes

  • Koolstofbelasting

    Die vakansie-Minuut is 'n heruitsending van 'n episode van verlede jaar.

    As mens ʼn vakansie beplan en jy ry ver of vlieg is jy ook besig om besoedeling te veroorsaak. Kan jy daardie voetspoor regverdig? Meeste van ons dink nie daaroor nie, maar jy sal indien dit belas sou word.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • Our long walk

    The vacation-Minute is a rebroadcast of an episode of last year.

    For the economy, the so-called long walk to freedom is still far from over. If you like history with your economics, I would like to recommend my colleague Johan Fourie's new book: Our long walk to economic freedom.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    2 min
  • Ons lang pad

    Die vakansie-Minuut is 'n heruitsending van 'n episode van verlede jaar.

    Vir die ekonomie is die sogenaamde long walk to freedom nog ver van klaar. As jy hou van geskiedenis saam met jou ekonomie wil ek graag my kollega Johan Fourie se boek: Our long walk to economic freedom, aanbeveel.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • Die ekonomie van vetsug

    Die vakansie-Minuut is 'n heruitsending van 'n episode van verlede jaar.

    Op wêreldvetsugdag word daar gefokus om mense in te lig oor oorgewig en vetsug, om die oorsake daarvan aan te spreek, en om saam ʼn meer gesonde toekoms te bou. Jy wonder dalk, wat het dit met Die Ekonomie Minuut te doen en die antwoord is, sommer baie.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • The economics of obesity

    The vacation-Minute is a rebroadcast of an episode of last year.

    On World Obesity Day the focus is on educating people about over-weight and obesity, addressing its causes, and building a healthier future together. You may be wondering, what does this have to do with The Economics Minute and the answer is, quite a lot.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Die ekonomiese groeikoers verras almal

    Statistieke Suid-Afrika het gister die eerste kwartaal se BBP syfers bekend gemaak en die ekonomiese groeikoers het almal verbaas. En, die Amerikaanse Federale Reserwebank gewaarsku dat tegnologie aandele en kryptogeldeenhede nou kwesbare beleggings is.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • The economic growth rate surprises

    Statistics South Africa released its first-quarter GDP figures yesterday and the economic growth rate surprised everyone. Also, the US Federal Reserve has warned that technology stocks and cryptocurrencies are now vulnerable investments.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    2 min
  • Hierdie week is aanwysers gaan oor groei

    Ekonome praat graag oor die impak van dinge op die ekonomie – byvoorbeeld wat die gevolge van die oorlog in Oekraine of die inperkings in Sjina is vir ekonomiese groei, maar mens moet besef dat die amptelik data hieroor eers heelwat later beskikbaar is. Dit maak hierdie week se aanwysers baie relevant.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • This week's indicators are about growth

    Economists like to talk about the impact of things on the economy - for example, what are the consequences of the war in Ukraine, or the lockdowns in China for economic growth, but one has to realize that the official data on this is only available much later. That makes this week’s economic indicators very relevant.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    2 min
  • Wat 'n ekonomie eksperiment sê oor van die huis af werk

    Verlede week het Statistieke Suid-Afrika interessante data bekend gemaak oor die plek waar mense werk. In die eerste kwartaal het 17% van beroepslui van die huis af gewerk en 13,7% van bestuurders het meer van die huis af gewerk as van die kantoor af. Ook in die week het Elon Musk gesê sy maatskappye se bestuurders moet terugkom kantoor toe. Hoe lyk die toekoms vir werk-van-die-huis af?

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min

About Die ekonomie minuut

From the publisher's feed

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

More shows like Die ekonomie minuut

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners