Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

Die ekonomie minuut episodes

  • Vergelyk die oorsake van inflasie

    Die laaste paar dae se ekonomiese nuus is oorheers deur die storie van inflasie in die VSA en die 75 basispunte verhoging van hulle rentekoers. Dit is dalk net interessant om te noem dat die sogenaamde “benchmark” koers staan op 1,5-1,75%, heelwat laer as ons 4,75% repokoers. In die naweek se koerante het ekonome verduidelik hoe dit Suid-Afrika kan raak. Meeste is van mening dat die Reserwebank speelruimte het en nie so aggressief hoef op te tree tee inflasie as die Amerikaanse Fed nie. Om te toets of so speelruimte argument sin maak kan mens vinnig die oorsake van inflasie in die VSA en Suid-Afrika vergelyk.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • This week's indicator: U.S. interest rates

    This week's important economic indicator was not a local data point, but the US Federal Reserve's 75 basis point interest rate hike. Listen here to why it matters for us in South Africa.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    2 min
  • Hierdie week se aanwyser: rentekoerse in die VSA

    Die afgelope week se belangrikste ekonomiese aanwyser was nie ʼn plaaslike datapunt nie, maar die Amerikaanse Federale Reserwebank se 75 basispunte rentekoersverhoging. Luister oor hoekom dit ons hier in Suid-Afrika raak.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • Jeugdag 2022

    Ons vier vandag Jeugdag, maar volgens verskeie maatstawwe gaan dit nie goed met Suid-Afrika se jongmense nie, maar ek glo daar is groot geleenthede in aanlynleer.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Youth day 2022

    We celebrate Youth Day today, but by various measures, South Africa's young people are not doing well., but I believe there lie considerable opportunities in online education.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Coal or beef?

    The vacation-Minute is a rebroadcast of an episode from earlier this year.

    In the run-up to the COP26 climate change summit, it was clear that coal-fired energy generation is out of fashion. But new research shows that cattle emit far more greenhouse gases than previously thought and the most effective way to reduce your carbon footprint is to eat pork instead.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    2 min
  • Steenkool of beesvleis?

    Die vakansie-Minuut is 'n heruitsending van 'n episode van vroeer vanjaar.

    In aanloop na die COP26 beraad oor klimaatsverandering is dit duidelik dat energie-opwekking met steenkool uit die mode is. Maar nuwe navorsing wys dat beeste heelwat meer kweekhuisgasse vrystel as wat vroeer gedink is en die mees effektiewe manier om jou koolstofvoetspoor te verklein is om eerder varkvleis te eet.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU SakeSkool.

    2 min
  • Krimpflasie

    Die vakansie-Minuut is 'n heruitsending van 'n episode van verlede jaar.

    Krimpflasie is nie ʼn woord wat jy in ʼn Ekonomie handboek sal kry nie. Dit beteken ook nie dat pryse daal nie, dit is deflasie. Krimpflasie is wanneer die prys dieselfde bly, of selfs styg, maar die gewig of volume van die produk krimp.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • Shrinkflation

    The vacation-Minute is a rebroadcast of an episode of last year.

    Shrinkflation is not a word you will find in an Economics textbook. Nor does it mean that prices are falling, that is deflation. Shrinflation is when the price stays the same, or even increases, but the weight or volume of the product shrinks.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    2 min
  • Carbon tax

    The vacation-Minute is a rebroadcast of an episode of last year.

    If you are planning a holiday and you are driving far or flying, you are also causing pollution. Can you justify that footprint? Most of us do not think about it, but we would if it were taxed.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    2 min

About Die ekonomie minuut

From the publisher's feed

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

More shows like Die ekonomie minuut

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners