Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,119 episodes available.
June 27, 2022This week in (economics) dataThis week, important economic indicators for May and June will be announced. These include employment figures, producer price inflation, consumer confidence, credit extension, the trade balance and vehicle sales. One can think about what we want to see, and what economists expect to happen.* The Economics Minute is supported by the NWU Business School....more3minPlay
June 27, 2022Die week in (ekonomiese) dataHierdie week word belangrike ekonomiese aanwysers vir Meimaand en Junie-maand bekend gemaak. Dit sluit in: Indiensname syfers, produksieprysinflasie, verbruikersvertroue, kredietverlening, die handelsbalans en motorverkope. Mens kan dink oor wat ons graag wil sien, en dit wat ekonome verwag om te gebeur.* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more3minPlay
June 24, 2022Are there other ways to reduce inflation?The word inflation is now used as widely in the media as Covid, or Ukraine. In the UK, more people do Google searches on inflation than on Taylor Swift. This week, South Africa's inflation rate surprised us all at 6.5%. Economists at Oxford Economics, FNB and Nedbank now expect the inflation rate to go above 7% in June. Others predict that the repo rate could rise to 7.5% within a year. I have explained many times how the Reserve Bank uses the repo rate to fight inflation, but are there other ways to reduce inflation?* The Economics Minute is supported by the NWU Business School....more2minPlay
June 24, 2022Is daar ander maniere om inflasie te verlaag?Die woord inflasie word nou so algemeen in die media gebruik soos Covid, of Oekraine. In die Verenigde Koninkryk doen meer mense Google soektogte oor inflasie as oor Taylor Swift. Hierdie week het Suid-Afrika se inflasiesyfer ons almal verbaas op 6,5%. Ekonome by Oxford Economics, FNB en Nedbank verwag dat die inflasiekoers bo 7% kan draai in Juniemaand. Ander voorspel dat die repokoers op 7,5% kan staan binne ʼn jaar. Ek het al baie verduidelik hoe die Reserwebank die repokoers gebruik om inflasie te beveg, maar is daar ander maniere om inflasie te verminder?* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
June 23, 2022Wat die inflasiekoers beteken vir volgende maand se repokoersbesluitOns almal het geweet dat pryse gestyg het in Meimaand. Die brandstofprys het gestyg en voedselpryse was hoër en jy het dit eintlik al aan jou sak gevoel. Gister se Verbruikersprys-inflasiesyfer wys dat die koste van die gemiddelde verbruiker se mandjie goedere en dienste oor die afgelope jaar met 6,5% gestyg het. Die maandelikse styging van April tot Meimaand was 0,7%. Vir ekonome is die vraag wat die stygende inflasie beteken vir volgende maand se repokoersbesluit.* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more3minPlay
June 23, 2022What the inflation rate means for July's repo rate decisionWe all knew that prices rose in May. The price of fuel went up and food prices were higher and you have actually been feeling it in your pocket. Yesterday's Consumer Price Inflation figure shows that the cost of the average consumer's basket of goods and services has risen by 6.5% over the past year. The monthly increase from April to May was 0.7%. For economists, the question is what the rising inflation means for next month's repo rate decision.* The Economics Minute is supported by the NWU Business School....more2minPlay
June 22, 2022Hierdie is nie beleggingsadvies nieHierdie week se belangrike ekonomiese nuus is Mei-maand se verbruikersprysinflasiesyfer wat Woensdag bekend gemaak word. Inflasie het in Maart en April op 5,9% gestaan en ontleders verwag dat in Mei die 6%-merk gebreek het. Die syfer self is dalk nie so belangrik nie, want jy voel dit reeds aan jou sak, maar dit het belangrike implikasies vir hoe groot volgende maand se repokoers-verhoging gaan wees. Maar wat staan my en jou te doen?* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
June 22, 2022This is not investment adviceThis week's key economic news is May's consumer price inflation number released on Wednesday. Inflation stood at 5.9% in March and April and analysts expect that it will break the 6% mark in May. The figure itself may not be that important because you already feel it in your pocket, but it has important implications for how big next month's repo rate hike is going to be. So what can you and I do?* The Economics Minute is supported by the NWU Business School....more2minPlay
June 21, 2022Policies in China that will affect the SA economyI often talk about how events in the US affect the South African economy, but we must not underestimate the importance of China, and there are now things happening that will have an impact all the way to South Africa.* The Economics Minute is supported by the NWU Business School....more2minPlay
June 21, 2022Beleide in Sjina wat die Suid-Afrikaanse ekonomie gaan raakEk praat gereeld oor hoe gebeure in die VSA die Suid-Afrikaanse ekonomie raak, maar ons moet nie die belangrikheid van Sjina onderskat nie, en daar is nou dinge wat tot in Suid-Afrika ʼn invloed gaan hê.* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,119 episodes available.