
Sign up to save your podcasts
Or


Hierdie week gaan inflasie en die repokoers die ekonomiese nuus oorheers. Die Reserwebank se Monetêre Beleidskomittee vergader van Dinsdag af, Woensdag word Junie maand se verbruikers-prysinflasiesyfer bekend gemaak en Donderdag word die repokoersbesluit aangekondig. Ekonome verwag ʼn verdere styging in verbruikerprysinflasie. Dit was 5,9% in Aprilmaand, 6,5% in Meimaand en die voorspelling is dat dit bo 7% was in Junie. Dit beteken dat die Reserwebank nou streng moet optree.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Business Day het vroeër die week berig dat die mededingingskommissie drie formele klagtes van verbruikers ontvang het oor die hoë pryse van binnelandse vliegkaartjies en dat hulle gaan ondersoek instel. Die manier hoe pryse vas gestel word in die lugvaartbedryf kan ʼn ingewikkelde storie wees, maar dalk is dit so eenvoudig soos ekon-101.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Business Day reported earlier this week that the competition commission had received three formal complaints from consumers about the high prices of domestic airline tickets and that they were going to investigate. The way prices are set in the aviation industry can be a complicated story, but it may be as simple as econ-101.
* The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
Ons weet dat ekonome is bekommerd oor die groeivooruitsigte vir die ekonomie. Soos pryse en rentekoers styg groei die wêreld ekonomie stadiger en in Suid-Afrika het ons infrastruktuur bottelnekke en beurtkrag-uitdagings ook. Daar is voorspellings dat die ekonomie gekrimp het in die tweede kwartaal, maar dit gaan nog tyd neem voordat data vir Junie maand beskikbaar is. Die week is data oor produksie in die vervaardigingssektor en kleinhandelverkope in Meimaand bekendgemaak en die afplatting van ekonomiese aktiwiteit is duidelik.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
We know that economists are concerned about the growth prospects of the economy. As prices and interest rates rise, the world economy grows more slowly and in South Africa, we face infrastructure bottlenecks and load shedding challenges as well. There are predictions that the economy shrank in the second quarter, but it will still take time before data are available for June. This week, data on production in the manufacturing sector and retail sales in May were released and flagging economic activity is clear.
* The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
Met stygende pryse en stygende rentekoerse moet ons almal spaarsamig te werk gaan. Die afgelope week was daar twee interessante voorbeelde in die media. The Outlier bevind dat Woolies die laagste pryse vra vir hulle mandjie kruideniersware, en Shoprite gebruik kunsmatige intelligensie om vermorsing van voedsel te verminder.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
With rising prices and rising interest rates, we must all try to save somewhere. Over the past week, two interesting examples were reported in the media. The Outlier found that Woolies has the lowest prices for its basket of goods, and Shoprite uses AI to reduce food waste.
* The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
Die rand-dollar wisselkoers het gister verswak tot meer as R17 vir ʼn dollar. Dit is slegte nuus nadat daar verlede week vir die eerste keer in ʼn langtyd ʼn oorverhaling aangeteken is op die prys van brandstof. Die oorverhaling beteken dat gegewe die olieprys en die wisselkoers was die petrolprys eintlik bietjie te hoog en daar sou dalk prys verligting kon wees in Augustus. Maar as die wisselkoers verswak sal dit nie moontlik wees nie. So wat het die rand laat verswak? Dit is ingewikkeld.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
The rand-dollar exchange rate weakened to more than R17 for a dollar yesterday. This is bad news after an over-recovery of the fuel price was recorded for the first time in a while last week. The over-recovery means that given the oil price and the exchange rate, the petrol price was actually a bit too high and there might be price relief in August. But if the exchange rate weakens it will not be possible. So what made the rand depreciate? It is complicated.
* The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
Kan die regering ʼn geloofwaardige saak uit maak dat ʼn groot deel van Eskom se skuld oorgeneem moet word, maar al verswak die kredietgradering sal ʼn sterker Eskom genoeg krag voorsien om die ekonomie te laat groei, en dan is die groter staatskuld nie ʼn probleem nie?
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
From the publisher's feed

18 Listeners

1 Listeners