Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

Die ekonomie minuut episodes

  • Veerkragtinge investering? Blykbaar.

    Vrydag by Nampo het Theo Vorster van Gallileo Capital die argument gemaak dat baie van ons se gedagtes is nog vasgevang in die Zuma-era van staatskaping, maar dat dinge nou anders is. Die inisiatiewe vir private opwekking van hernubare energie, vir privaatgebruik van Transnet se spoorlyne, die spektrumveilings ensovoorts, is alles beweging in die regte rigting, maar ons denke moet nog opvang met hoe groot die verandering is. Mens kan maklik ʼn lys redes gee hoekom daardie nie genoeg is nie, maar ʼn klein teken dat dinge wel verander is dalk hoe veerkragtig investering is.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • Wat die MBK besluit het, en hoekom

    Na drie 25 basispunte verhogings het die reserwebank se Monetêre Beleidskomittee gister die repokoers met 50 basispunte verhoog. Goewerneur Lesetja Kganyao verduidelik wat tot die besluit gelei het.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • What the MPC decided and why

    After three 25 basis point increases, the Reserve Bank's Monetary Policy Committee yesterday increased the repo rate by 50 basis points. Governor Lesetja Kganyao explained what lead to this decision.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    2 min
  • Inflasie op 5,9% en 'n repokoersbesluit vandag

    April maand se verbruikersprys inflasiesyfer is gister bekend gemaak endie jaar-op-jaar koers was onveranderd van Maart maand se 5,9%. Maand-tot-maand het inflasie toegeneem met 0,6%.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • Moet ons nie maar inflasie so bietjie laat styg nie (hoe erg is 6% nou eintlik?)

    Ek het gister gesê dat ʼn repokoersverhoging gaan geen verskil maak aan die olieprys, of stygende voedselpryse nie, maar dit is ook die Reserwebank se belangrikste manier om inflasie te beveg. Dit werk deur verbruikers se bestededing te demp en investering te verminder, en eindelik besef besighede dat hulle nie kosteverhogings kan deurgee aan die verbruiker nie en dan sal inflasie stabiliseer. Moet ons dan nie eerder inflasie so bietjie skiet gee totdat dinge in die internasionale ekonomie genormaliseer het nie?

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Should we not just let inflation go a bit? (how bad is 6% anyway?)

    I said yesterday that a repo rate hike will not make a difference to the oil price, or rising food prices, but it is also the Reserve Bank's most tool for fighting inflation. It works by curbing consumer spending and reducing investment, and finally, businesses realize that they cannot pass on cost increases to consumers, and then inflation will stabilize. Shouldn't we instead allow a bit of inflation until things have normalized in the international economy?

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.


    3 min
  • Inflasie en rentekoerse

    Hierdie week word Aprilmaand se VPI inflasiedata bekend gemaak en die Reserwebank se Monetêre Beleidskomittee vergader om ʼn repokoers besluit te neem.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min

About Die ekonomie minuut

From the publisher's feed

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

More shows like Die ekonomie minuut

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners