Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.
November 20, 2020Debt and the ratings agenciesOn Friday, the credit rating agencies S&P and Moody's will release reports on South Africa. These are the first reports since the government's economic reconstruction and recovery plan was announced and the Minister of Finance presented the medium-term budget policy. You may be wondering, what does this matter when we are already at junk status?...more3minPlay
November 20, 2020RepokoersbesluitDie Reserwebank se Monetêre beleidskomittee het gister besluit om die repokoers onveranderd te laat. Daar was ruimte om die repokoers nog ʼn keer te verminder. Maar dan sou ʼn 25 basispunte vermindering waarskynlik nie veel doen vir Suid-Afrika se groei-vooruitsigte nie....more2minPlay
November 19, 2020Die staatskuld en die kredietgradeerdersVrydag maak die kredietgraderingsagentskappe S&P en Moody’s verslae oor Suid-Afrika bekend. Dit is die eerste verslae sedert die regering se ekonomiese heropbou en herstelplan bekend gemaak is en die Minister van Finansies die medium-termyn begrotingsraamwerk voorgelê het. Die kredietgradeerders is bekommerd oor die stadig groei van die ekonomie en agteruitgang van die staatsfinansies. Jy wonder dalk, hoekom is dit belangrik as ons klaar op rommelstatus is?...more3minPlay
November 18, 2020The goverment wage billThe most important step in improving South Africa's fiscal position is to bring the government wage bill under control. This is set to create serious conflict and everyone is in the ring now....more3minPlay
November 18, 2020Die regering se salarisrekeningDie belangrikste stap om Suid-Afrika se benarde fiskale posisie te verbeter is om die staat se salarisrekening onder beheer te bring. Dit stuur af op groot konflik en almal is nou in die kryt....more3minPlay
November 17, 2020Unemployment in the third quarterLast week, Statistics South Africa announced the results of the labour force survey for the months of July, August and September. This showed that the official unemployment rate increased to 30.8%. According to the broad definition, which includes discouraged workers who are no longer looking for work, the unemployment rate is 43.1%....more3minPlay
November 17, 2020Werkloosheid in die derde kwartaalDie afgelope week het Statistieke Suid-Afrika die resultate van die arbeidsmagopname vir die maande Julie tot September aangekondig. Dit het gewys dat die amptelike werkloosheidskoers toegneem het tot 30,8%. Volgens die uitgebreide definisie, wat onmoedigde werkers wat nie meer werk soek nie, insluit, is die werkloosheidskoers 43,1%....more3minPlay
November 16, 2020Back from holidayI was on holiday for about a week and it turns out that it is a long time in economics news. I thought that it is useful to quickly recap the important events of the missing week....more2minPlay
November 16, 2020Terug na die vakansieEk was vir so week met vakansie en het gedink om vinnig ʼn opsomming te maak van die belangrike ekonomiese gebeure in die week wat Die Ekonomie Minuut nie gemaak is nie....more2minPlay
November 04, 2020More signs of the recovery of the economyIt appears that the recovery of the economy is ongoing, and that is good news. ABSA's Purchasing Managers' Index and new vehicle sales point in the right direction....more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.