Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.
November 04, 2020Nog tekens van die herstel van die ekonomieVolgens vervaardigingsdata en nuwe motorverkopesyfers lyk dit of die ekonomie besig is om verder te herstel na die Covid-19 inperking. Dit is goeie nuus....more3minPlay
November 03, 2020A minimum price for alcohol?The Western Cape government announced last week that it was considering introducing a minimum price per unit of alcohol as part of changes to the province's liquor legislation. By increasing the price, they hope to reduce binge drinking. There are interesting pieces of microeconomics around the plan....more3minPlay
November 03, 2020'n Minimumprys vir drank?Die Wes-Kaapse regering het verlede week aangekondig dat hulle oorweeg om ʼn minimumprys per eenheid alkolhol in te stel as deel van veranderinge aan die provinsie se drankwetgewing. Deur die prys te verhoog hoop hulle om sogenaamde fuifdrinkery, of “binge drinking” te verminder. Daar is interessante stukkies mikro-ekonomie rondom die plan....more3minPlay
November 02, 2020Gashulpbronne se voordele (en nadele?)Die afgelope week was daar berigte dat die brandstofreus Total ʼn tweede groot gasveld in Suid-Afrikaanse waters gevind het. Daar word geraam dat dit tot R1,5 triljoen se voordeel vir die ekonomie kan inhou oor die volgende 30 jaar. Wat sou daardie voordele wees?...more2minPlay
October 30, 2020In other economics newsIn a week where the news was dominated by the Minister of Finance's Mini-Budget, the rest of the economic news indicates how slowly the recovery of the economy is taking place....more2minPlay
October 30, 2020In ander ekonomiese nuusIn ʼn week waar die ekonomiese nuus oorheers is deur die Minister van Finansies se Mini-Begroting dui die ander ekonomiese nuus op hoe stadig die herstel van die ekonomie plaasvind....more2minPlay
October 29, 2020Here is the Minister's plan...Yesterday, the Minister of Finance Tito Mboweni delivered the medium-term budget policy statement, and here is what you want to know....more4minPlay
October 29, 2020Hier is Minister Mboweni se plan...Minister Tito Mboweni het gister die medium-termyn begrotingsraamwerk in die Parlement verduidelik en hier is wat jy wil weet....more4minPlay
October 28, 2020What to listen out for in the mini-budgetThis afternoon, the Minister of Finance delivers the mini-budget. This morning I want to quickly explain what people should listen out for in the speech and comments afterwards....more3minPlay
October 28, 2020Waarna om op te let in die mini-BegrotingVanmiddag lewer die Minister van Finansies die mini-begroting. Vanoggend wil ek gou verduidelik waarna mense kan oplet in die toespraak en kommentaar daarna....more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.