Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.
October 20, 2020Saving the SAA, or its employees?Much has been written about the SAA. At the moment, the business rescue practitioners are waiting for the government to get find another R10 billion bailout to get what is left of the airline and get it flying again. We are all waiting to see if Minister Mboweni can get it out of the mini-budget in a fiscally neutral way. I want to argue that lifelines should go to people rather than companies....more2minPlay
October 20, 2020Om die SAA te red, of sy mense?Daar is al baie geskryf oor die SAA. Op die oomblik wag die sakeredders vir die regering om nog R10 miljard in die hande te kry, om dit wat oor is van die lugredery van die grond af te kry. Ons almal wag om te sien of Minister Mboweni dit op ʼn fiskale neutrale manier uit die mini-begroting kan haal. Ek wil argumenteer dat die reddingsboeie moet eerder na mense toe gaan as na maatskappye....more2minPlay
October 19, 2020What is the shape of the recovery?Last week, the economic news and The Economics Minute focused on President Ramaphosa's Economic Reconstruction and Recovery Plan for the future, but this morning we have to ask how is it going at the moment? Is the shape of the recovery V, U, or L?...more3minPlay
October 19, 2020Hoe lyk die vorm van die herstel?Verlede week het die ekonomiese nuus en Die Ekonomie Minuut gefokus op President Ramaphosa se Ekonomiese Heropbou en Herstel Plan vir die toekoms, maar vanoggend moet ons vra hoe gaan dit op die oomblik? Is die vorm van die herstel 'n V, 'n U, of 'n L?...more3minPlay
October 16, 2020Die heropbou- en herstelplan vir die ekonomieGistermiddag het President Ramaphosa die regering se ekonomiese heropbou en herstel plan aan die Parlement voorgelê. Daar is gepraat oor hoe dit die ekonomie op ʼn nuwe groeipad moet sit, maar gelukkig is groot dele van die plan belangrike stappe wat al lankal in die pyplyn is – dit sluit in infrastruktuur ontwikkeling, elektrisiteitvoorsiening en die versterking van die produktiewe basis van die ekonomie om de-industrialisering teen te werk. Die spesifieke fokus van die plan is werkskepping....more3minPlay
October 15, 2020Kan ons vir die herstelplan betaal?In gister se potgooi het ek kortlik verduidelik hoekom die ekonomiese herstelplan wat President Ramaphosa vanmiddag aan die Parlement voorlê belangrik is, en hoe ons sal weet of dit ʼn goeie plan is. Die groot vraagstuk rondom enige plan is, hoe Suid-Afrika daarvoor kan betaal....more3minPlay
October 14, 2020Economic recovery planPresident Ramaphosa will present the cabinet's economic recovery plan to Parliament tomorrow afternoon. The plan was recently approved by Nedlac but has been leaked in the media. Expectations are high and parts of it have been criticized from all sides. I want to quickly focus on two questions: why is the plan important, and what should you listen out for to know if it is a good plan?...more3minPlay
October 14, 2020Ekonomiese herstelplanPresident Ramaphosa lê more middag die kabinet se ekonomiese herstelplan aan die Parlement voor. Die plan is onlangs by Nedlac goedgekeur en het al stuk-stuk uitgelek. Verwagtinge is hoog en dele daarvan is al van alle kante af gekritiseer. Ek wil vinnig op twee vrae fokus: hoekom is die plan belangrik, en waarvoor moet jy luister om te weet of dit ʼn goeie plan is?...more3minPlay
October 13, 20202020 Nobelprys vir EkonomieDie 2020 Nobelprys vir Ekonomie is gister toegeken aan die Amerikaanse ekonome Paul Milgrom en Robert Wilson vir hulle bydra tot die teorie van veilings en die ontwikkeling van nuwe formate van veilings....more3minPlay
October 12, 2020WFH? Werk van die huis af...Die Covid-19 pandemie en inperking het baie dinge verander en mense praat sommer van ʼn nuwe normaal. Een van die belangrike veranderinge is dat baie meer mense van die huis af werk. Is jy kantoorgebonde, of kan jy digitaal swerf?...more2minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.