Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.
August 21, 2020Boere inspirasieEk was die afgelope week in die Oos-Kaap Karoo en het die geleentheid gehad om die lede van die Nooitgedacht boerevereniging toe te spreek oor die makro-ekonomie en wat pandemie, pryse, koste en beleide alles inhou vir die boerdery bedryf. Die interessante aspek is egter wat die boere alles op die hart het....more2minPlay
August 20, 2020Ekonomiese winsRekenmeesters dink aan wins as die verskil tussen inkomste en uitgawes, maar Ekonome hou van die konsep van ekonomiese wins – dit is wanneer geleentheidskoste ook in ag geneem word. Die Wall Street Journal berig die week dat al meer maatskappye die idee van ekonomiese wins as ʼn doelwit stel in hulle aansporingskemas....more2minPlay
August 19, 2020Vlak-2 en die ekonomieHierdie week se verligting van die inperking na vlak 2 beteken dat meeste dele van die ekonomie nou weer oop is. Die hoop is dat die ekonomie nou na normaal kan terugkeer, maar met maskers. Baie hang egter af van of verbruikers weer kan bestee, en waarop hulle bestee....more3minPlay
August 18, 2020Vergoeding van Hoof Uitvoerende BeamptesDeloitte en PWC het die afgelope week verslae bekend gestel oor die vergoeding van Hoof Uitvoerende Beamptes van maatskappye in Suid-Afrika. Dit is ʼn storie van ongelykheid....more2minPlay
August 17, 2020Lesse vir besigheidEk is hierdie week in die Oos-Kaap karoo en het die geleentheid om die ekonomie in aksie te sien op die plaas Beskuitfontein. Daar is meer om oor te praat as wat ʼn minuut toelaat, maar hier is lesse te leer vir besighede wat wyd strek....more2minPlay
August 14, 2020Die JSE is nie die ekonomie nieMet Corona-virus infeksies wat afneem en die Johannesburgse effektebeurs se alle-aandele indeks wat hierdie week sy 2020 verliese opgemaak het, kan mens maklik dink dat die lewe weer na normaal toe kan terugkeer, maar ek moet waarsku: die beurs is nie die ekonomie nie....more3minPlay
August 13, 2020Ondersteuning vir besighede?Die regering se R200 miljard leningswaarborgskema het tot nou toe baie min besighede bereik - waarom, en wat beteken dit vir die herstelpad van die ekonomie?...more3minPlay
August 12, 2020Alkolholvrye mark groeiVolgens die Financial Mail is een van die gevolge van die inperking se verbod op alkoholverkope dat die produsente van alkoholvrye bier, wyn en jenewer ʼn toename in die vraag na hulle produkte beleef. Ekonomie handboeke praat van substituutprodukte....more2minPlay
August 11, 2020Ekonome voorspelNetwerk24 het vandag ʼn berig oor die voorspellings van die ekonomie wat aan die Ekonoom van die jaar kompetisie deelneem. Dit is belangrik om te dink wat hierdie voospellings beteken....more2minPlay
August 10, 2020Besteding aan huise en die huishoudingMet almal wat ingeperk leef bestee die wat kan op hulle eiendom en toebehore. 'n Ingerigte huiskantoor gaan nog vir 'n tyd lank belangrik wees en brood bak is terug in die mode....more2minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.