Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.
August 07, 2020Ligpunte in die ekonomieHierdie week is die nuus oorheers deur aantygings van korrupsie met Covid-19 hulpfondse, die ekonomiese impak van die drankverbod, en die toerisme-sektor het die regering om hulp vra.Tog was daar ook klein ligpunte in die ekonomie. Luister hier na nuus oor hoe dit gaan in vervaardiging, met motorverkope, met mineraal-uitvoer, en in die lanbou-sektor....more2minPlay
August 06, 2020GoudprysDie goudprys het hierdie week die $2000 per fyn-ons merk gebreek en het hierdie jaar al met 34% gestyg. Wat is aan die gang?...more2minPlay
August 06, 2020PrysbeheerDie Covid-19 pandemie en inperking het veroorsaak dat baie mense inkomste en werke verloor het. In baie huishoudings is mense honger. Maar is dit dit 'n agrument ten gunste van die beheer van sekere voedselpryse? Daar is drie redes hoekom dit nie 'n goeie idee is nie....more2minPlay
August 06, 2020Werke en werkersDit lyk of die Covid-19 pandemie vier belangrike gevolge gaan hê vir werke en werkers....more3minPlay
August 06, 2020BorsvoedingHierdie week is wêreld-borsvoedingweek. Jy wonder dalk wat dit met Ekonomie te doen het, maar navorsing wys dat borsvoeding gekoppel word aan groot ekonomiese voordele....more2minPlay
August 06, 2020Eskom tariefverhogingDie nasionale energie reguleerder, NERSA, het R69 miljard by Eskom se tariewe gevoeg vir die volgende 3 jaar. Dit beteken ʼn 10% verhoging vir hierdie finansiële jaar, ver bo die inflasiekoers. Dit is dalk die volgende stap in Eskom se uiteindelike ondergang....more2minPlay
August 06, 2020Spare en leningsʼn Opname deur Ou Mutual wys dat net 40% van huishoudings (waar iemand indiensgeneem is), het genoeg spaargeld om deur een maand te kom. Baie mense maak lenings by mikro-uitleners, maar daar is nou 'n alternatief genaamd SmartWage....more2minPlay
August 06, 2020Salarisse en spareDie gemiddelde salaris wat in die formele sektor verdien word is R22 387 per maand, maar dit was voor die Covid-19 pandemie en inperking almal swaar getref het....more2minPlay
August 06, 2020IMF leningDie lening van 4,3 miljard dollar wat Suid-Afrika by die IMF maak is goedgekeur, maar daar is voorwaardes aan gekoppel en dit is wat dit interessant maak....more2minPlay
August 06, 2020Pastiekbottels is 'n eksternaliteitOns weet hoe plastiekrommel ons landskap besoedel. Met die Covid-19 pandemie het die belangrikheid daarvan om te verminder, hergebruik en te herwin, dalk bietjie op die agtergrond geskuif, maar die probleme van plastiekbesoedeling is nog met ons. Ekonome noem dit ʼn negatiewe eksternaliteit....more2minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,120 episodes available.