Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.
May 06, 2024Wat wys die aanwysers?Ek het Vrydag genoem dat die Amerikaanse Fed hulle beleidskoers onveranderd gelaat het en Jerome Powell het aangedui dat hy dink hulle beleid is inkrimpend genoeg. Vrydagaand se indiensname data het toe ook gewys dat hulle werkskeppingskoers verlangsaam het in April. Daar was ook ander interessante aanwysers die afgelope week.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWUSakeskool....more2minPlay
May 06, 2024What do the indicators show?I mentioned on Friday that the US Fed left their policy rate unchanged and Jerome Powell indicated that he thinks their policy is restrictive enough. Friday evenings’ employment data showed that their job creation rate slowed in April. There were also other interesting indicators this past week.This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School....more2minPlay
May 03, 2024Die "Fed" aanwyserNa ʼn week van rugby-verwante episodes is dit tyd om weer oor aanwysers te praat.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
May 03, 2024The Fed indicatorAfter a week of rugby-related episodes, it's time to talk about indicators again.This episode is supported by the NWU Business School....more2minPlay
May 02, 2024Globalisering is belangrik vir die ekonomie en vir rugbyspanneDie NWU ken hierdie week ʼn ere-doktorsgraad in afrigtingswetenskap toe aan die Springbok afrigter Rassie Erasmus. Ek gesels oor lesse wat ons by Rassie en die Springbokke kan leer. Vandag wil ek praat oor globalisering.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
May 02, 2024Globalisation matters for economies and rugby teamsThis week, the NWU awards an honorary doctorate in coaching science to Springbok coach Rassie Erasmus. I want to talk about lessons we can learn from Rassie and the Springboks. Today the focus is on globalisation.This episode is supported by the NWU Business School....more2minPlay
May 01, 2024Meer diverse spanne vaar daardie klein bietjie beterDie NWU ken hierdie week ʼn ere-doktorsgraad in afrigtingswetenskap toe aan die Springbok afrigter Rassie Erasmus. Die week gesels ek oor lesse wat ons by Rassie en die Springbokke kan leer. Vandag wil ek praat oor diversiteit.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
May 01, 2024Diverse teams do that little bit betterThis week, the NWU awards an honorary doctorate in coaching science to Springbok coach Rassie Erasmus. This week I talk about lessons we can learn from Rassie and the Springboks. Today I want to focus on diversity.This episode is supported by the NWU Business School....more2minPlay
April 30, 2024Wat dryf innovasie?Die NWU ken hierdie week ʼn ere-doktorsgraad in afrigtingswetenskap toe aan die Springbok afrigter Rassie Erasmus. Die week gesels ek oor lesse wat ons by Rassie en die Springbokke kan leer. Vandag wil ek praat oor innovasie.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
April 30, 2024What drives innovation?This week, the NWU awards an honorary doctorate in coaching science to Springbok coach Rassie Erasmus. I want to talk about lessons we can learn from Rassie and the Springboks. Today the focus is on innovation.This episode is supported by the NWU Business School....more2minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.