Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

Die ekonomie minuut episodes

  • Nog stukkies goeie nuus oor inflasie en rentekoerse

    Almal hoop dat die Reserwebank die repokoers gaan kan sny in die tweede helfte van die jaar. Dit hang af van wat met ons inflasiekoers gebeur en ook van wat die Amerikaanse Fed met hulle uitleenkoers doen. Vrydag was daar klein stukkies goeie nuus.

    Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die

    NWU Sakeskool.

    3 min
  • More bits of good news about inflation and interest rates

    Everyone hopes that the Reserve Bank will be able to cut the repo rate in the second half of the year. It depends on what happens to our inflation rate and also what the US Fed does with their lending rate. On Friday there were small bits of good news.

    This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.

    3 min
  • Hoekom omgewingsbelasting op beeste in Denemarke saak maak

    Terwyl ons invoerbelasting wil hef op sonpanele dink die Dene daaraan om ʼn koolstofbelasting te hef op hulle beeste. Of ons dit wil hoor of nie, klimaatsverandering is besig om ekonomiese besluite te beïnvloed en almal sal moet aanpassings maak.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • Hoekom sou ons die prys van sonpanele wil verhoog?

    Die media het gister verslag gedoen dat ITAC ʼn nuwe 10% invoerbelasting op sonpanele goedgegeur het en Minister Godongwana dit die afgelope Vrydag in die staatskoerant gepubliseer het. Dit is n klassieke voorbeeld van teenstellings in regeringsbeleid.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sake Skool.

    3 min
  • Why would we want to increase the price of solar panels?

    The media reported yesterday that ITAC approved a new 10% import tax on solar panels and Minister Godongwana published it in the government gazette last Friday. This is a classic example of contradictions in government policy.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Die ekonomie van die Tour de France

    Gister was maar net dag 3 van die Tour de France maar 22 spanne met 8 fietsryers elk is besig om my voor die TV vasgenael te hou. Elke dag se skof is ʼn groot besprekingpunt oor koffie op kantoor. Die Tour de France is amper 3500 kilometer, deur die meestal asemronde Italiaanse en Franse platteland. Daar is twee individuele tydtoetse, en die wedren gaan oor 7 bergpasse. Die vinnigste spoed wat nog gemeet is teen so bergpas af, is 106km per uur. Dit is ʼn skouspel, maar waar is die geld?

    Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sake Skool.

    3 min
  • The economics of the Tour de France

    Yesterday was only day 3 of the Tour de France but 22 teams with 8 cyclists each are keeping me glued to the TV. Every day's stage is a big discussion point about coffee in the office. The Tour de France is almost 3500 kilometres, through the mostly breathtaking Italian and French countryside. There are two individual time trials, and the race is over 7 mountain passes. The fastest speed ever measured down such a mountain pass is 106km per hour. It is a spectacle, but where is the money?

    This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.

    3 min
  • Dit gaan nog swaar daar buite

    Hierdie is ʼn moeilike tyd om ekonomiese aanwysers te interpreteer. Daar is sommer baie optimisme oor ekonomiese vooruitsigte, maar dit gaan eintlik nog baie swaar. ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se aankopebestuurdersindeks is ʼn baie goeie voorbeeld hiervan.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • It is still tough out there

    This is a difficult time to interpret economic indicators. There is a lot of optimism about economic prospects, but it is actually still very tough out there. ABSA and the Bureau of Economic Research's purchasing managers' index is a very good example of this.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    2 min

About Die ekonomie minuut

From the publisher's feed

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

More shows like Die ekonomie minuut

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners