Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,066 episodes available.
May 24, 2024Die verkiesing en ekonomiese beleidMet minder as ʼn week oor voor die algemene verkiesing lyk dit of ontleders en die markte baie rustig is oor die uitkoms. Die uitslag is min of meer die ANC in koalisie met kleiner partye en redelike stabiliteit, of te wel meer van dieselfde. Dit is goed en sleg.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Ek het hierdie week 'n NWU prys ontvang vir my media-werk en dit is alles te danke aan die getroue luisteraars van Die Ekonomie Minuut. Baie dankie....more3minPlay
May 24, 2024The election and economic policyWith less than a week left before the general election,analysts and the markets seem to be very calm about the outcome. The result is more or less the ANC in coalition with smaller parties and reasonable stability or rather, more of the same. This is good and bad.This episode is supported by the NWU Business School.I received a NWU prize this week for media engagement and it is all thanks to The Economics Minute and its loyal listeners. Thank you very much....more3minPlay
May 23, 2024'n Bietjie goeie nuus oor inflasieDaar is ʼn stukkie goeie nuus in Aprilmaand severbruikersprysinflasiesyfer wat gister bekend gemaak is. Die jaar-op-jaarkoers het afgeneem vanaf 5,6% in Februarie en 5,3% in Maart tot 5,2% in April. Dit klink dalk nie na veel nie, maar die druk op voedselpryse is laer.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
May 23, 2024A bit of good news about inflationThere is a piece of good news in April's consumer priceinflation figure that was announced yesterday. The year-on-year rate decreased from 5.6% in February and 5.3% in March to 5.2% in April. It may not sound like much, but the pressure on food prices is lower.This episode is supported by the NWU Business School....more2minPlay
May 22, 2024Arm beteken nie goedkoop nieHoekom is die vervaardigingsektor In Afrika lande soklein? Dit dra so 10% van die Bruto Binnelandse Produk by. In Suid-Afrika is dit rondom 12%. Baie vinnig ekonomiese groei en ontwikkeling soos wat Sjina beleef het is onmoontlik sonder vervaardiging.Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool....more3minPlay
May 22, 2024Poor does not mean cheapWhy is the manufacturing sector in African countries sosmall? It contributes about 10% of the Gross Domestic Product. In South Africa it is around 12%. Very rapid economic growth and development such as China has experienced is impossible without manufacturing.This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School....more3minPlay
May 21, 2024Hoe groen is die party waarvoor jy stem?Die Reserwebank het onlangs gewaarsku dat die Europese koolstofbelasting, of te wel Carbon Border Adjustment Mechanism ʼn negatiewe impak kan hê op Suid-Afrika se uitvoer en die ekonomie. Die VSA, Japan, Kanada en die Verenigde Koninkryk oorweeg hulle eie weergawes hiervan. Behlawe om vertoë te rig dat dit onregverdig is, het enige iemand ʼn plan?Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more3minPlay
May 21, 2024How green is your party of choice?The Reserve Bank recently warned that the European Carbon Border Adjustment Mechanism, could have a negative impact on South Africa's exports and the economy. The US, Japan, Canada and the UK are considering their own versions of this. Besides making representations that this is unfair, does anyone have a plan?This episode is supported by the NWU Business School....more3minPlay
May 20, 2024Wat wys die aanwysers?As jy vra hoe dit met die ekonomie gaan is dit nie maklikom te sê goed of sleg nie. Uit die buiteland was daar die afgelope week goeie nuus oor Amerikaanse inflasie. Hier in Suid-Afrika lyk dit of dit die eerste kwartaal swaar gegaan het, maar beter in die tweede kwartaal.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro virEkonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool....more2minPlay
May 20, 2024What do the indicators show?If you ask how the economy is doing it is not easy to saywell or badly. There was good news about US inflation this past week. Here in South Africa, it seems that the first quarter was a tough one, but the economy is faring better in the second quarter.This episode is supported by the Bureau for EconomicResearch in Stellenbosch and the NWU Business School....more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,066 episodes available.