Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.
July 01, 2024Liewe Kabinet, dink asb hard oor HOE om beleid te veranderGisteraand se aankondiging van die Kabinet gaan hierdie week die nuus oorheers en almal wag om te sien hoe die markte vanoggend reageer. Ek wil dit uit ʼn effens ander hoek bespreek en praat oor die proses van beleid maak en implementeer wat die nuwe Kabinet in die gesig staar. Ek is bekommerd dat die ideologiese verskille tussen die ANC en DA gaan beteken dat ons weer van voor af gaan dink oor WAT om te doen, eerder as oor HOE om dit te doen.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool....more2minPlay
July 01, 2024Dear Cabinet, please think about the HOW of policy changeLast night's Cabinet announcement will dominate the news this week and everyone is waiting to see how the markets react this morning. I want to discuss it from a slightly different angle and talk about the process of making and implementing policy that the new Cabinet faces. I am worried that the ideological differences between the ANC and DA will mean that we will have to think all over again about WHAT to do, rather than HOW to do it.This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School....more2minPlay
June 28, 2024Klein bietjies goeie nuus (nie die Kabinet nie)Ek neem hierdie episode op voordat dit sinvol is om verder te bespiegel oor die kabinetsaankondiging en gesels eerder oor die laaste paar dae se aanwysers.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
June 28, 2024Small bits of good news (not the Cabinet)I'm recording this episode before it makes sense to further speculate about the cabinet announcement and instead, I want to talk about the indicators announced over the past few days.This episode is supported by the NWU Business School....more2minPlay
June 27, 2024Daar is nog beleidsonsekerheidDie NWU Sakeskool se Beleidsonsekerheidsindeks is gister bekend gemaak en dit het gestyg in die tweede kwartaal van die jaar. Die siening dat daar groter onsekerheid is, lyk na afloop van die verkiesing dalk ʼn bietjie verouderd, maar ons is eintlik nog ver van seker hoe die Regering van Nasionale Eenheid se beleid gaan lyk en geïmplementeer gaan word.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
June 27, 2024Policy uncertainty is still out thereThe NWU Business School's Policy Uncertainty Index was announced yesterday and it rose in the second quarter of the year. The view that there is greater uncertainty may seem a bit outdated after the election, but we are actually still far from certain what the Government of National Unity's policies will look like and how they will be implemented.This episode is supported by the NWU Business School....more2minPlay
June 26, 2024Kwartaallikse indiensnamesyfersStatistieke Suid-Afrika het gister die resultate van die Kwartaallikse Opname van Indiensname bekend gemaak. Dit wys presies hoe swaar dit in die ekonomie gegaan het in die eerste kwartaal.Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool....more3minPlay
June 26, 2024QES employment numbersYesterday, Statistics South Africa announced the results of the Quarterly Employment Survey. This shows exactly how tough the first quarter was for the economy.This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School....more2minPlay
June 25, 2024Vir die land en die rand se onthalweDie opskrif sê, die rand sak terug terwyl ons wag vir die aankondiging van die kabinet, maar at is dit wat die markte, ontleders en belangegroepe graag wil sien? Almal stem saam oor die uitdagings wat die land in die gesig staar, maar nie oor die oplossings nie en die aankondiging van die kabinet moet ʼn middeweg vind.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool....more2minPlay
June 25, 2024For currency and countryThe headline says, the rand weakens as we wait for the cabinet announcement, but what is it that the markets, analysts and interest groups would like to see? Everyone agrees on the challenges facing the country, but not on the solutions and the announcement of the cabinet must find a middle ground.This episode is supported by the NWU Business School....more2minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.