Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

Die ekonomie minuut episodes

  • Die werkloosheidskoers

    Statistieke Suid-Afrika maak vandag die tweede kwartaal se werkloosheidskoers bekend. Ek het gedink dit is goed om die syfer in perspektief te plaas.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • The unemployment rate

    Statistics South Africa will announce the second quarter's

    unemployment rate later today. I thought it was good to put the figure into perspective.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Dit is moeilik om wenners te kies

    Ek lees gisteraand dat Jo-Anne van Dyk wat Saterdagaand die silwermedalje in die spiesgooi gewen het, dit gedoen het sonder inkomste-ondersteuning van Sascoc se Operation Excellence program. Mens weet dat amateur atlete wat op die hoogste vlak presteer dit nie maklik het nie. Ek weet ook te min van wie op watter maniere befonds is om veel meer daaroor te sê, maar dit wys tog die belangrike beginsel dat dit moeilik is om wenners te kies.

    Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

    2 min
  • It is difficult to pick winners

    I read last night that Jo-Anne van Dyk who won the silver medal in the javelin on Saturday night, did so without income support from Sascoc's Operation Excellence programme. We know that amateur athletes who perform at the highest level do not have it easy. I also know too little about who was funded in which ways to say much more about it, but it does show the important principle that it is difficult to pick winners.

    This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.

    2 min
  • Die veelvuldige uitdagings van plaaslike regerings

    Die media rapporteer dat die ANC Lekgotla steun die idee dat Operasie Vulindlela ingryp op plaaslike owerheidsvlak. Minister Parks Tau sê dat daar ʼn groter aptyt moet wees om hulpbronne te mobiliseer in samewerking met die privaatsektor. Ek stem saam, maar niemand sê iets oor die beginsel dat die verbruiker moet betaal nie.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • The multiple challenges facing local government

    The media reports that the ANC Lekgotla supports the idea of Operation Vulindlela intervening at local government level. Minister Parks Tau says that there must be a greater appetite to mobilize resources in collaboration with the private sector. I agree, but no one is saying anything about the principle that the consumer should pay.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Solow of produktiwiteitsgroei?

    In Suid-Afrikacsal ons gereeld sê dat ons het vinnig ekonomiese groei nodig – eintlik ʼn groeicwonderwerk soos wat Sjina beleef het. Mens praat van groei van 5% per jaar vircbaie jare. Maar presies hoe het Sjina dit reg gekry? Basil Halperin het onlangscʼn interessante tweet storm daaroor gemaak.

    Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Solow or TFP growth?

    In South Africa we often say that we need must faster economic growth - actually a growth miracle, like China experienced. People talk about growth of 5% per year for many years. But how exactly did China get it right? Basil Halperin recently made an interesting tweet storm about it.

    This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.

    3 min
  • Amerika, Japan, en die markte

    Gebeure in die Japannese ekonomie was die sneller en nou is markomwentelinge hierdie week se nuus. Hier is die kort opsomming soos ek dinge verstaan.

    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • The US, Japan and market turmoil

    Events in the Japanese economy were the trigger and now market turmoil is this week's news. Here is the brief summary as I understand it.

    This episode is supported by the NWU Business School.

    3 min

About Die ekonomie minuut

From the publisher's feed

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

More shows like Die ekonomie minuut

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners