Suid-Afrika se werkloosheidskoers in die eerste kwartaal gestyg het tot 32,9%. Daar is darem 22 000 nuwe werksgeleenthede geskep, maar die werkloosheidskoers het gestyg omdat baie meer mense wat vroeer gesê het hulle is nie meer ekonomies aktief nie, weer begin werk soek het. Mens wonder soms, kan enige iets die werkloosheidsprobleem oplos? Ek het vir GPT-4 gevra om te kyk wat die verskillende politieke partye in hulle manifeste voorstel.