Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.
May 23, 2023What the US debt stand-off means for usIf you follow the news, you will know that the Americans have a debt stand-off at the moment. The Democrats of the Biden administration want to spend more and incur more debt than the debt ceiling allows and they therefore want to raise the ceiling. The Republicans are using the opportunity to press for concessions that suit their agenda.This episode is supported by Jenwil financial advisory service and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
May 23, 2023Die Amerikaanse skuldplafon raak ons ookAs jy die nuus dophou sal jy weet die Amerikaners op die oomblik besig is om arm te druk oor hulle skuldplafon. Die Demokrate van die Biden administrasie wil meer bestee en skuld aangaan as wat die plafon toelaat en hulle wil dus die plafon verhoog. Die Republikeine gebruik die geleentheid om aan te dring op toegewings wat hulle agenda pas.Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
May 22, 2023Hoekom hierdie week se repokoersbesluit saak maakHierdie week se belangrike aanwysers is Aprilmaand se VPI en PPI syfers en ekonome verwag klein dalings in die inflasiekoers. Dan vergader die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee van Dinsdag af en Donderdag kondig hulle ʼn repokoersbesluit aan. Almal is bang dat dit nog ʼn 50-basispunte verhoging gaan wees.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
May 22, 2023Why this week's repo rate decision mattersThis week's important indicators are April's CPI and PPI figures and economists expect small drops in the inflation rate. Then the Reserve Bank's Monetary Policy committee meets from Tuesday and on Thursday they announce a repo rate decision. Everyone is afraid that it will be another 50-basis point increase.This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
May 19, 2023By the numbersAt the end of a difficult week for the economy, here are some numbers that sum it all up.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
May 19, 2023Laat die syfers praatAan die einde van ʼn moeilike week vir die ekonomie is daar ʼn klompie syfers wat alles opsom.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
May 18, 2023Kan ons toelaat dat munisipaliteite misluk?Beurtkrag, wateronderbrekings en stukkende paaie is die gevolge van ʼn gebrek aan instandhouding, wat weer die gevolg is van ʼn klomp ander dinge. Om dit reg te maak gaan geld kos, maar om te begin moet ons eers die skuldprobleem oplos. Die Tesourie het ʼn plan, maar wat is die kans dat dit kan werk?Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
May 18, 2023Are municipalities too big to fail?Loadshedding, water outages and broken roads are the consequences of a lack of maintenance, which in turn is the result of a lot of other things. Fixing this is going to cost money, but to start we need to solve the debt problem first. The Treasury has a plan, but what are the chances of it working?This episode is supported by Predictive Insights and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
May 17, 2023Werkloosheid in die eerste kwartaalStatistieke Suid-Afrika het gister die eerste kwartaal se werkloosheidsyfer bekend gemaak. Volgens die eng definisie het die werkloosheidskoers toegeneem van 33,7% tot 33,9%. Dit sê iets oor die impak van beurtkrag op die ekonomie, maar dalk nog meer oor die nadraai van die Covid pandemie.Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
May 17, 2023Q1 unemploymentYesterday Statistics South Africa released the first quarter's unemployment figures. According to the narrow definition, the unemployment rate increased from 33.7% to 33.9%. This says something about the impact of loadshedding on the economy, but perhaps even more about the aftermath of the Covid pandemic.This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.Errors and omissions are my own,...more3minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.