Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.... more
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.
June 06, 2023Groei of resessie in die eerste kwartaal?Statistieke Suid-Afrika maak later vanoggend die eerste kwartaal se Bruto Binnelandse Produk en ekonomiese groeisyfers bekend. Die ekonomie het in die laaste kwartaal van verlede jaar ingekrimp, so nog ʼn inkrimping sal tel as ʼn resessie.Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more2minPlay
June 06, 2023Growth or recession in Q1?Statistics South Africa will announce the first quarter's Gross Domestic Product and economic growth figures later this morning. The economy contracted in the last quarter of 2022, so another contraction will count as a recession.This episode is supported by Jenwil financial advisory service and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
June 05, 2023Last week's dataIndicators from the month of May were announced last week. ABSA and the Bureau of Economic Research's Purchasing Managers' Index was slightly lower. Naamsa's vehicle sales statistics looked much better than in May last year. The shares of consumer-oriented companies suffered on the JSE.This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
June 05, 2023Verlede week se dataAanwysers uit Meimaand is verlede week bekend gemaak. ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Aankopebestuurdersindeks was effens laer. Naamsa se voetuigverkope statistiek het heelwat beter gelyk as in Mei verlede jaar. Die aandele van maatskappye wat op verbruikers gerig is, het swaar gekry op die beurs.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
June 02, 2023WAAR ekonomiese aktiwiteit plaasvind maak saakDie ouditeur-generaal se voorlegging aan ʼn Parlementêre komitee oor die oudit-uitkomste van plaaslike owerhede het hierdie week opslae gemaak. Die agteruitgang op munisipale vlak is ooglopend, maar ek wil kortliks verduidelik hoekom dit saak maak vir die ekonomie.Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
June 02, 2023WHERE economic activity happens also mattersThe auditor general's presentation to a Parliamentary committee on the audit outcomes of local governments made headlines this week. The deterioration at the municipal level is obvious, but I want to briefly explain why it matters for the economy.This episode is supported by the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
June 01, 2023Wat ons by SA se 1980s skuldkrisis kan leerGister het iemand my gevra hoe 'n skielike stop van kapitaalinvloei in die land sou lyk. So iets gebeur min en lyk elke keer anders, maar miskien kan Suid-Afrika se ervaring in die 1980's vir ons 'n paar leidrade gee rondom so krisis.Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.Foute en weglatings is my eie....more3minPlay
June 01, 2023What we can learn from SA's 1980s debt crisisYesterday someone asked me what a sudden stop of capital inflows would look like. Such events are rare and always different, but maybe South Africa’s experience in the 1980’s can give us some clues to the nature of such a crisis.This episode is supported by Predictive Insights and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more3minPlay
May 31, 2023Warning lights flashing in the FSRThe Reserve Bank's Financial Stability Review is a document that does not get much attention from the public because most of the time they tell us it is going well. Yet, the report published this week has important warning lights flashing.This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.Errors and omissions are my own....more2minPlay
May 31, 2023Waarskuwingsligte flikker in die FSRDie Reserwebank se oorsig oor die stabiliteit van die finansiële stelsel is ʼn dokument wat nie veel aandag kry van die publiek nie omdat hulle meeste van die tyd sê dit gaan goed. Die verslag wat hierdie week gepubliseer is, het belangrike waarskuwingsligte wat flikker.Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool....more2minPlay
FAQs about Die ekonomie minuut:How many episodes does Die ekonomie minuut have?The podcast currently has 2,078 episodes available.