Jurg Basson het aan Maroela Media vertel boeremusiekliefhebbers sal dadelik hoor dat hulle “iets anders” met die kitare op dié album gedoen het. “Jy kan onmiddellik hoor dit is die Kannie Warries wat daar speel.”