Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Hierdie boek deur Flip Buys, die voorsitter van die Solidariteit Beweging, ondersoek die krisisse waarin die Afrikanergemeenskap hom bevind en bied voorstelle vir oplossings om steeds vry, veilig en v... more
FAQs about Die pad na selfbestuur:How many episodes does Die pad na selfbestuur have?The podcast currently has 23 episodes available.
May 20, 2024‘Die pad na selfbestuur’: Daar is altyd ’n toekomsFlip Buys kom by die slotsom dat die verlede ons wys daar is altyd ’n toekoms. Dit is dus die grondslag waarop Buys sy hele filosofie bou. Kom luister hier na 'n voorlesing uit sy boek....more12minPlay
September 23, 2021‘Die pad na selfbestuur’: ‘Hulle, julle en ons’Flip Buys omskryf in die slothoofstuk van sy boek, Die pad na selfbestuur, ’n gesprek wat hy met ’n groep sakemanne gehad het oor die toekoms van die land....more13minPlay
September 16, 2021Die padkaart na kulturele selfbestuurIn die 34ste hoofstuk van sy boek, Die pad na selfbestuur, sit Flip Buys ʼn raamwerk uiteen wat as ʼn vertrekpunt kan dien vir ʼn moontlike staatkundige plan vir kultuurgemeenskappe soos Afrikaners....more27minPlay
September 10, 2021‘Die pad na selfbestuur’: Skep omstandighede vir voortbestaanHierdie visie kom in die praktyk daarop neer dat die omstandighede geskep moet word sodat Afrikaners blywend vry, veilig en voorspoedig hier kan bly....more11minPlay
September 03, 2021‘Die pad na selfbestuur’: Misdaad kan met goue driehoek verslaan wordWat is dan die oplossing? Buys reken dat daar ʼn goue driehoek bestaan wat veilige samelewings oor die wêreld verseker....more17minPlay
August 26, 2021‘Die pad na selfbestuur’: Plan A, B en C – ’n boer maak ’n planPlan B gaan oor selfbesluitneming. Waar plan A oor sukkelende staatsinstellings gaan, gaan plan B oor selfhelp-gemeenskapsorganisasies. Waar plan A oor volledige meerderheidsbestuur gaan, gaan plan B oor groeiende selfbestuur. Met plan B raak ons staatsbestand en selfstandig....more9minPlay
August 19, 2021‘Die pad na selfbestuur’: Die Solidariteit Beweging se hoofstroomplanDie aanname by die Solidariteit Beweging was dat Afrikaners ’n toenemende behoefte aan doeltreffende beskerming sou benodig. Dus is beplan om dit tot ’n hedendaagse Helpmekaarbeweging uit te brei om noodsaaklike dienste aan die Afrikanergemeenskap, asook ander gemeenskappe te lewer....more15minPlay
August 13, 2021Kultuur: ’n Westerse suksesresep“Kultuur is nie net braaivleis, rugby en lekker musiek nie.”...more16minPlay
August 05, 2021‘Die pad na selfbestuur’: Bevolkingsriviere"Westerlinge sal vroeër of later uit die vloei van demografiese riviere moet kom.”...more16minPlay
July 30, 2021‘Die pad na selfbestuur’: Vrystede as model vir groeiende selfbestuurBuys kom uiteindelik tot die gevolgtrekking dat vooruitstrewende kulturele vrystede die alternatiewe oplossing is. “Indien hierdie dorpe genoeg ondersteuning geniet, kan al meer provinsiale en selfs nasionale funksies van die sentralistiese owerheid daarna afgewentel word.”...more17minPlay
FAQs about Die pad na selfbestuur:How many episodes does Die pad na selfbestuur have?The podcast currently has 23 episodes available.