Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Hierdie boek deur Flip Buys, die voorsitter van die Solidariteit Beweging, ondersoek die krisisse waarin die Afrikanergemeenskap hom bevind en bied voorstelle vir oplossings om steeds vry, veilig en v... more
FAQs about Die pad na selfbestuur:How many episodes does Die pad na selfbestuur have?The podcast currently has 23 episodes available.
May 13, 2021'Die pad na selfbestuur': Die rivier waarin die geskiedenis vloeiDie beginpunt van ’n demografiese uitdaging moet ’n demografiese strategie wees, skryf Flip Buys. Kom luister hier na ‘n voorlesing uit sy boek....more35minPlay
April 29, 2021‘Die pad na selfbestuur’: Wie is ons?In vandeesweek se hoofstuk van Flip Buys se boek, "Die pad na selfbestuur", bekyk hy die ou vraag: “Wie is ons nou werklik?” en “Wat is die Afrikaner?” Kom luister saam na Martin Jansen se voorlesing van dié hoofstuk uit die boek....more19minPlay
April 22, 2021Luister: ‘Die pad na selfbestuur’“Die pad na selfbestuur”, geskryf deur Flip Buys, word in ʼn reeks boekvoorlesings eksklusief op Maroela Media bekendgestel. In die inleidende hoofstuk kyk Buys na die Afrikaner en soveel te meer hoe hierdie boek te werk gaan om die bestaanskrisisse wat die Afrikaner onlangs beleef, te takel....more12minPlay
FAQs about Die pad na selfbestuur:How many episodes does Die pad na selfbestuur have?The podcast currently has 23 episodes available.