Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Hierdie boek deur Flip Buys, die voorsitter van die Solidariteit Beweging, ondersoek die krisisse waarin die Afrikanergemeenskap hom bevind en bied voorstelle vir oplossings om steeds vry, veilig en v... more
FAQs about Die pad na selfbestuur:How many episodes does Die pad na selfbestuur have?The podcast currently has 23 episodes available.
July 22, 2021‘Die pad na selfbestuur’: Skotland en ’n Afrikaner-vrystadIn vandeesweek se voorlesing van Flip Buys se boek "Die pad na selfbestuur" beskryf hy ʼn komiese fiktiewe toekomsverhaal oor Brittanje. Hierdie denkbeeldige toekoms in Brittanje word as’t ware vervleg met die geskiedenis en beleid wat in Suid-Afrika van toepassing is en beskryf wat die gevolg hiervan in ʼn ander konteks sal wees....more19minPlay
July 15, 2021‘Die pad na selfbestuur’: Groeiende selfbestuur as alternatiefIn vandeesweek se voorlesing van Flip Buys se boek, "Die pad na selfbestuur", verduidelik hy die konsep van groeiende selfbestuur en hoe dit as ʼn alternatief vir Afrikaners én ander gemeenskappe kan dien....more12minPlay
July 08, 2021‘Die pad na selfbestuur’: Selfbestuur of ANC-bestuur?Elkeen van ons se lewe is te belangrik om dit net aan die ANC se beskikking oor te laat....more12minPlay
July 02, 2021‘Die pad na selfbestuur’: Konsentrasie in ankerdorpe en kulturele kantonsBuys bespreek egter nie net die uitdagings in dié hoofstuk nie, maar begin ook die praktiese oplossings ontrafel om dié bestaansvraagstuk die hoof te bied....more26minPlay
June 24, 2021‘Die pad na selfbestuur’: Ons geslag se taakIn dié hoofstuk, ondersoek Flip Buys van die Solidariteit Beweging die taak wat vandag aan Afrikaners opgelê is en bied praktiese insigte oor hoe dit vermag kan word. Luister saam na dié hoofstuk om Buys se uiteensetting te hoor van dit wat gedoen moet word, soos voorgelees deur Martin Jansen....more19minPlay
June 17, 2021‘Die pad na selfbestuur’: Jode se vierpuntplan vir voortbestaanHierdie hoofstuk is ʼn moet-luister vir enige een wat meer van die Solidariteit Beweging se boumentaliteit wil hoor....more12minPlay
June 10, 2021‘Die pad na selfbestuur’: Switserland en die idee van federalismeIn die twaalfde hoofstuk van sy boek, Die pad na selfbestuur, bekyk Flip Buys die eeueoue vraag: Hoe moet Suid-Afrika se regeringstelsel lyk. Kom luister na hierdie insiggewende hoofstuk uit Buys se pen....more16minPlay
June 03, 2021‘Die pad na selfbestuur’: ANC-regering al meer soos besettingsmagBuys skryf verder dat dit egter mettertyd duidelik geword dat die ANC net die destydse toegewings gemaak het om mag te bekom waarna hulle daardie einste mag begin gebruik het om hul sosialistiese doelstellings te verwesenlik. Kom luister na die voorlesing van dié hoofstuk....more11minPlay
May 27, 2021‘Die pad na selfbestuur’: 1994 is verbyIn hierdie hoofstuk klim Flip Buys kaalvuis in oor die “aannames” van die 1994-skikking en beoordeel dan hierdie aannames aan die uiteindelike gevolge wat uitgespeel het. Kom luister saam na die voorlesing....more19minPlay
May 20, 2021‘Die pad na selfbestuur’: Die Grieke, Romeine en AfrikanersIn vandeesweek se voorlesing van Flip Buys se boek, Die pad na selfbestuur, kyk Buys na die stappe wat gevolg sal moet word indien die Afrikaner uit sy huidige bestaanskrisis wil kom. Kom luister saam na Martin Jansen se voorlesing van dié hoofstuk....more22minPlay
FAQs about Die pad na selfbestuur:How many episodes does Die pad na selfbestuur have?The podcast currently has 23 episodes available.