De Wet Hugo is die skrywer van die Grilgrypersreeks en het onlangs ’n draai by Maroela Media se ateljee gemaak om te kom gesels oor sy rillerboeke vir jong tieners.