President Ramaphosa het gedink dat sy “sjarme” voldoende sou wees om die gesprek in die rigting van vennootskap, handel en die G20-beraad te stuur. Toe wys pres. Trump weereens dat slegs hy die agenda vir gesprekke in sy kantoor bepaal. Ramaphosa is gedwing om oor onderwerpe te praat wat hy liefs wou vermy, en is veroordeel omdat hy Malema se “Kill the Boer” toelaat. Solidariteit hou van eerlike dialoog, en sit dit ook in hierdie week se episode voort.