Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak

Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak

By PodmediaSociety & Culture
Download on the App Store

Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak episodes

  • Podmedia, Hoërskool Driehoek en Max Moles
    Dirk is terug met sy weeklikse bondige episode en hy bespreek Max du Preez en die tragedie by Hoërskool Driehoek.

    Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Dirk Scheepers Program se webtuiste ► www.spreaker.com/show/ds-program
    Dirk Scheepers Program op Facebook ► www.facebook.com/DSProgram1
    Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2
    Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2
    Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A
    6 min
  • Onderhoud met Boer Republic
    Die eerste episode in 2019 van die Dirk Scheepers Program gesels Dirk met die mense agter die bekende YouTube kanaal Boer Republic. Hulle bespreek Afrikanerskap, selfbeskikking en alternatiewe media.

    Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Dirk Scheepers Program se webtuiste ► www.spreaker.com/show/ds-program
    Dirk Scheepers Program op Facebook ► www.facebook.com/DSProgram1
    Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2
    Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2
    Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A
    45 min
  • Geseënde Geloftedag, Kersfees en 2019
    Hierdie episode is geborg deur De Afrikander Handelshuis www.afrikander.com - Ek is onlangs aangesê dat omdat ek Afrikaners se klagtes uitspreek in die buiteland, goed soos plaasmoorde, onteiening ens, maak dit van ons klakouse en wys dit ons onvermoë om ons eie probleme op te los. Dink julle dit is billike kritiek of is dit my goeie reg om die internasionale gemeenskap bewus te maak van die probleme wat Afrikaners raak?
    6 min
  • Selfbeskikking 3
    Hierdie derde episode in die Dirk Scheepers-Program selfbeskikking reeks word geborg deur De Afrikander Handelshuis www.afrikander.com

    Skakels:
    Ernst Roets Konteks Episode:
    https://www.youtube.com/watch?time_continue=1025&v=CXLBqk_DLzI

    Podlitiek Episode:
    https://itunes.apple.com/us/podcast/spesiale-episode-3-geloftedag/id1403813337?i=1000425875786&mt=2
    6 min
  • Selfbeskikking 2
    Hierdie episode is geborg deur De Afrikander Handelshuis. www.afrikander.com Ek wil vandag fokus op van die nuutste gebeure in wêreldwye selfbeskikking maar dit dan ook terugbring na die verskeie groepe onder Afrikaners wat ook hierdie doelstelling het
    7 min
  • Sebastiaan Biehl
    Sebastiaan Biehl is in Duitsland gebore, maar het as student na Suid-Afrika gekom en ʼn Afrikaner geword. Hy woon sedert 2005 in Orania en is tans navorser en toergids by die Orania Beweging. Sebastiaan het ook reeds twee romans die lig laat sien. Die konneksie was nie die beste nie en sy babaseuntjie was woelig in die agtergrond so ek moes dele van die episode uitsny en ek het al op die harde manier geleer dat mense sal nie bly luister na die podsending as die audio kwaliteit sleg is nie. Elk geval, daar is tog ‘n paar stukkies wysheid en sinsig wat uitgekom het uit die gesprek en ons beplan ‘n opvolg episode.

    Skakels
    Beslissing in die Karoo: https://goo.gl/M3P4vE
    Maroela Media Skrywes: https://maroelamedia.co.za/author/sebastiaanbiehl/
    15 min
  • Selfbeskikking
    'n Saak wat Afrikaners na aan die hart lê. Konsentreer of emigreer? Skakels -->
    https://www.backabuddy.co.za/charity/profile/herman-toerien-cancer
    https://maroelamedia.co.za/nuus/nuuskommentaar/nuuskommentaar-geen-onafhanklikheid-vir-nieu-caledonie/
    https://maroelamedia.co.za/nuus/nuuskommentaar/nuuskommentaar-is-n-vreedsame-multi-kulturele-samelewing-moontlik/
    https://www.facebook.com/pages/category/Community-Organization/OASE-Onafhanklike-Afrikaner-selfbeskikkingsekspedisie-221377837901182/
    https://maroelamedia.co.za/debat/meningsvormers/konsentreer-of-emigreer/
    7 min
  • Die "Gelofte-lied" en Willem Petzer opvolg
    Skakel tot die Gelofte-lied:
    https://www.youtube.com/watch?v=II7Z2ldgaR8

    Hans Pienaar in Business Day: https://www.businesslive.co.za/bd/opinion/2018-10-17-afriforum-strikes-a-strange-chord-when-it-comes-to-uniting-afrikaners/
    6 min
  • Podlitiek Gesprek (Langformaat)
    Julle pragtige bliksems! Hierdie episode is in onderhoudformaat met twee lede van die Podlitiek-podsending. Ek was by hulle hoofkwartiere en ons het oor 'n reeks goed gesels, van identiteit tot heterogeniteit, en nog vele meer. Los gerus kommentare op Twitter.
    56 min

About Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak

From the publisher's feed

Sake wat Afrikaners raak. WhatsApp jou stemboodskap en word ingesluit in die volgende episode. Kom gesels saam oor Afrikaners, ons uniekheid, ons voorkeure, ons swakhede, ons geite en geskiedenis. Die…