Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Sake wat Afrikaners raak. WhatsApp jou stemboodskap en word ingesluit in die volgende episode. Kom gesels saam oor Afrikaners, ons uniekheid, ons voorkeure, ons swakhede, ons geite en geskiedenis. Die... more
FAQs about Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak:How many episodes does Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak have?The podcast currently has 51 episodes available.
September 28, 2018#BoertestimonyJulle pragtige bliksems! In hierdie episode kyk ons na die #Boertestimony beweging....more6minPlay
September 11, 2018Parlement Moles en Afrikaners in die BuitelandPraat saam op Twitter, laat my weet wat jy dink, jou opinie tel! Met baie liefde vir julle pragtige bliksems!...more6minPlay
September 05, 2018Onteiening opvolg en Fox Nuus insetselHoe lyk dit julle pragtige bliksems! Ek is Dirk Scheepers, hierdie is die DS Program en kom ons spring kop eerste in.Getroue luisteraars het versoek dat daar meer aandag geskenk word aan die onteiening sonder vergoeding sage so ons gaan gesels oor die nuutste gebeure rondom dit. En met dit, tot ‘n volgende keer, julle pragtige bliksems....more6minPlay
August 21, 2018Die MiWay-fiaskoMiWay se bedryfshoof maak 'n glips. Kort mense "Twitter-konsultante"? 5-minute van die DS Program se pret en plesier.Skakels: Dirk Hermann se briefhttps://maroelamedia.co.za/debat/meningsvormers/miway-baas-klap-afrikaners-en-toe-klap-hulle-terug/Oorspronklike Twiet:https://twitter.com/reneotto5901/status/1027488170361999365...more6minPlay
August 16, 2018Die #farmlist-sageJulle pragtige bliksems! In hierdie episode kyk ons na die #farmlist-saga. Afriforum het ‘n lys in die hande gekry van 139 plase, ons weet nog nie presies hoe of van wie af nie, wat geoormerk is vir onteiening sonder vergoeding....more5minPlay
August 03, 2018Afrikaners en Zoeloes vat hande?Kort op die hakke van die Zoeloe dreigemente van sesessie kom die aankondiging hierdie week dat Afriforum met Koning Zwelithini van die Zoeloes ontmoet het om grondonteiening sonder vergoeding te bespreek en selfs sy verjaarsdag-banket by te woon. https://www.thesouthafrican.com/afriforum-meet-with-zulu-king-zwelithini-discuss-land-expropriation/En vir die van julle wat nie die saga volg nie, soos ons se op die internet die tldr, too long didn’t read, die oorvereenvoudiging van die saak was dat Ramaphosa voorgestel het dat die Ingonyama trust nie die beplande onteiening wet sal vryspring nie. Daarop het die Zoeloe koning sy gat gewip en sy krygers en Impi saamgeroep en verskeie dreigemente gemaak in Ulundi. Ramaphosa moes toe bietjie terugval om sy gat te red en belowe die Zoeloe land sal nie gevat word nie, maar nie dieselfde beloftes gemaak aan die Afrikaners nie En toe hierdie week ontmoet die leiers van Afriforum en Solidariteit met die Zoeloe koning en regter Ngwenya wat as voorsitter van die Ingonyama trust dien. En die kommentare op Twitter, terloops ek dink die kommentare is van hoër gehalte nadat Twitter sy onlangse skoonmaaksessie gehad het, was dat hierdie skuif ‘n gevoel gehad het van die “vyand van my vyand is my vriend.”...more5minPlay
July 09, 2018Zoeloe Vryheid, die reënboognasie en die AfrikanerIn hierdie episode kyk ons na die uitsprake van die Zoeloe koning en of die reënboognasie-idee dalk net bietjie verder besig is om sy gat te sien. Wat is jou opinie oor die idee van afstigting/sesessie?Twitter: @DSProgramWelkom aan die nuutste Afrikaanse politiek-podsending: @Podlitiek...more6minPlay
June 26, 2018Ashwin, Echbert en RasOok wil ek hierdie geleentheid gebruik om vir Willim Welsyn geluk te wens met sy Mediaveertjie wat hy toegeken is vir sy podsending, WAT met Willim Welsyn. Hier is die skakel: https://www.atkv.org.za/Kunste/Projekte/Feeste-Produksies/MediaveertjiesVir die van julle wat nuut is aan hierdie potgooi/podcast-ding en nog Afrikaanse inhoud smag, gaan laai gerus sy episodes af waarokal jy jou podsendings luister, sonder advertensies of sensuur, eerlik en rou, veral die een met Izak du Plessis, episode nommer 99, het ek baie geniet.Dis duidelik dat as mens na die vindinge van die onafhanklike ondersoek kyk dat Nick Mallet en Ashwin spesifiek nie oor die weg gekom het nie, en dit gebeur in elke werksomgewing.Kom praat gerus saam op Twitter by @DSProgram...more7minPlay
June 13, 2018Jan BosmanHierdie episode is in onderhoud-formaat met Jan Bosman, hoofsekretaris van die Afrikanerbond. Ek het hom uitgevra oor die organisasie se onlangse eeufeesvieringe en die toespraak wat Ramaphosa daar gelewer het. Skakel tot hulle webblad en die uitgewer van die boek 'Broederskap' (Eeufeesgeskiedenis van die Afrikaner-Broederbond en die Afrikanerbond 1918-2018) deur prof OJO Ferreira http://www.afrikanerbond.co.za/http://groep7-selfpublish-books.co.za/home/774-broederskap-eeufeesgeskiedenis-van-die-afrikaner-broederbond-en-die-afrikanerbond-1918-2018.html...more14minPlay
June 10, 2018Afrikanerbond en Radio RapsJulle pragtige bliksems!Is BEE nie die teenoorgestelde van nie-rassigheid nie? Hoe maak mens die onregte van die verlede reg met nog nuwe onregte in die hede? Of is dit hier waar die argument van sogenaamde positiewe diskriminasie inkom, as daar ooit so iets is wat bestaan? Radio Raps "Genuine" - https://twitter.com/RadioRaps/status/1004074454027206657https://www.enca.com/south-africa/should-ramaphosa-have-visited-the-afrikanerbond...more7minPlay
FAQs about Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak:How many episodes does Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak have?The podcast currently has 51 episodes available.